King James Version
AFR DVK
1
O sing unto the LORD a new song: sing unto the LORD, all the earth.
O sing tot die HERE ‚'n nuwe lied: sing tot die HERE, al die aarde.
2
Sing unto the LORD, bless his name; shew forth his salvation from day to day.
Sing tot die HERE, seën sy Naam; toon sy heil van dag tot dag.
3
Declare his glory among the heathen, his wonders among all people.
Verklaar sy heerlikheid onder die heidene, sy wonders onder al die volk.
4
For the LORD [is] great, and greatly to be praised: he [is] to be feared above all gods.
Want die HERE is groot, en grootliks te prys: Hy is te vrees bo al die gode.
5
For all the gods of the nations [are] idols: but the LORD made the heavens.
Want al die gode van die nasies is afgode: maar die HERE het die hemele gemaak.
6
Honour and majesty [are] before him: strength and beauty [are] in his sanctuary.
Eer en majesteit is voor Hom: sterkte en skoonheid is in sy heiligdom.
7
Give unto the LORD, O ye kindreds of the people, give unto the LORD glory and strength.
Gee aan die HERE, o julle families van die volk, gee aan die HERE heerlikheid en sterkte.
8
Give unto the LORD the glory [due unto] his name: bring an offering, and come into his courts.
Gee aan die HERE die heerlikheid wat aan sy Naam toekom: bring ‚'n offer, en kom in sy voorhowe.
9
O worship the LORD in the beauty of holiness: fear before him, all the earth.
O aanbid die HERE in die skoonheid van heiligheid: vrees voor Hom, al die aarde.
10
Say among the heathen [that] the LORD reigneth: the world also shall be established that it shall not be moved: he shall judge the people righteously.
Sê onder die heidene dat die HERE regeer: die wêreld sal ook gevestig word dat dit nie beweeg sal word nie: Hy sal die volk regverdig oordeel.
11
Let the heavens rejoice, and let the earth be glad; let the sea roar, and the fulness thereof.
Laat die hemele juig, en laat die aarde vrolik wees: laat die see bruis, en die volheid daarvan.
12
Let the field be joyful, and all that [is] therein: then shall all the trees of the wood rejoice
Laat die veld vrolik wees, en alles wat daarin is: dan sal al die bome van die woud juig
13
Before the LORD: for he cometh, for he cometh to judge the earth: he shall judge the world with righteousness, and the people with his truth.
Voor die HERE: want Hy kom, want Hy kom om die aarde te oordeel: Hy sal die wêreld met geregtigheid oordeel, en die volk met sy waarheid.