Beginsels van die AFR DVK
Hierdie reëls staan vas vir Weergawe 1.0.
- Die KJV is die primêre bron. Die Engelse King James Version (1769 Cambridge-lyn) is die gesaghebbende teks.
- Geen naskryf van bestaande Afrikaanse vertalings.
- Geen betekenisverandering.
- Bybelse terme word bewaar.
- Woordeskatkonsekwentheid oor al 66 boeke.
- Hoofstuk-vir-hoofstuk hersiening.
- Studiebybel, nie ’n vervanging van die KJV nie.