King James Version
AFR DVK
1
To the chief Musician for the sons of Korah, A Song upon Alamoth. God [is] our refuge and strength, a very present help in trouble.
God is ons toevlug en sterkte, ‚'n baie teenwoordige hulp in benoudheid.
2
Therefore will not we fear, though the earth be removed, and though the mountains be carried into the midst of the sea;
Daarom sal ons nie vrees nie, al sou die aarde verwyder word, en al sou die berge in die midde van die see weggedra word;
3
[Though] the waters thereof roar [and] be troubled, [though] the mountains shake with the swelling thereof. Selah.
Al sou die waters daarvan bruis en onrustig wees, al sou die berge bewe deur die swel daarvan. Sela.
4
[There is] a river, the streams whereof shall make glad the city of God, the holy [place] of the tabernacles of the most High.
Daar is ‚'n rivier, waarvan die strome die stad van God vrolik sal maak, die heilige plek van die tabernakels van die Allerhoogste.
5
God [is] in the midst of her; she shall not be moved: God shall help her, [and that] right early.
God is in die midde van haar; sy sal nie beweeg word nie: God sal haar help, en dit vroeg.
6
The heathen raged, the kingdoms were moved: he uttered his voice, the earth melted.
Die heidene het geraas gemaak, die koninkryke is beweeg: Hy het sy stem gegee, die aarde het gesmelt.
7
The LORD of hosts [is] with us; the God of Jacob [is] our refuge. Selah.
Die HERE van leërskare is met ons; die God van Jakob is ons toevlug. Sela.
8
Come, behold the works of the LORD, what desolations he hath made in the earth.
Kom, aanskou die werke van die HERE, watter verwoestings Hy in die aarde gemaak het.
9
He maketh wars to cease unto the end of the earth; he breaketh the bow, and cutteth the spear in sunder; he burneth the chariot in the fire.
Hy maak oorloë ophou tot by die eindes van die aarde; Hy breek die boog stukkend, en sny die spies deur; Hy verbrand die strydwaens in die vuur.
10
Be still, and know that I [am] God: I will be exalted among the heathen, I will be exalted in the earth.
Wees stil, en weet dat Ek God is: Ek sal verhoog word onder die heidene, Ek sal verhoog word in die aarde.
11
The LORD of hosts [is] with us; the God of Jacob [is] our refuge. Selah.
Die HERE van leërskare is met ons; die God van Jakob is ons toevlug. Sela.