King James Version
AFR DVK
1
O give thanks unto the LORD; call upon his name: make known his deeds among the people.
O gee dank aan die HERE; roep sy Naam aan: maak sy dade bekend onder die volk.
2
Sing unto him, sing psalms unto him: talk ye of all his wondrous works.
Sing tot Hom, sing psalms tot Hom: praat van al sy wonderlike werke.
3
Glory ye in his holy name: let the heart of them rejoice that seek the LORD.
Roem julle in sy heilige Naam: laat die hart van dié wat die HERE soek, juig.
4
Seek the LORD, and his strength: seek his face evermore.
Soek die HERE, en sy sterkte: soek sy aangesig voortdurend.
5
Remember his marvellous works that he hath done; his wonders, and the judgments of his mouth;
Onthou sy wonderlike werke wat Hy gedoen het; sy wonders, en die oordele van sy mond;
6
O ye seed of Abraham his servant, ye children of Jacob his chosen.
O julle saad van Abraham sy dienaar, julle kinders van Jakob sy uitverkorenes.
7
He [is] the LORD our God: his judgments [are] in all the earth.
Hy is die HERE onse God: sy oordele is in die hele aarde.
8
He hath remembered his covenant for ever, the word [which] he commanded to a thousand generations.
Hy het sy verbond vir ewig onthou, die woord wat Hy beveel het tot ‚'n duisend geslagte.
9
Which [covenant] he made with Abraham, and his oath unto Isaac;
Wat Hy met Abraham gemaak het, en sy eed aan Isak;
10
And confirmed the same unto Jacob for a law, [and] to Israel [for] an everlasting covenant:
En dit aan Jakob tot ‚'n wet bevestig het, en aan Israel tot ‚'n ewige verbond:
11
Saying, Unto thee will I give the land of Canaan, the lot of your inheritance:
Sê, Aan jou sal ek die land Kanaän gee, die lot van julle erfenis:
12
When they were [but] a few men in number; yea, very few, and strangers in it.
Toe hulle maar ‚'n paar manne in getal was; ja, baie min, en vreemdelinge daarin.
13
When they went from one nation to another, from [one] kingdom to another people;
Toe hulle van die een nasie na die ander gegaan het, van die een koninkryk na ‚'n ander volk;
14
He suffered no man to do them wrong: yea, he reproved kings for their sakes;
Hy het niemand toegelaat om hulle onreg aan te doen nie: ja, Hy het konings om hulle ontwil bestraf;
15
[Saying], Touch not mine anointed, and do my prophets no harm.
Sê, Raak nie my gesalfdes aan nie, en doen my profete geen kwaad nie.
16
Moreover he called for a famine upon the land: he brake the whole staff of bread.
Bowendien het Hy ‚'n hongersnood oor die land geroep: Hy het die hele staf van brood verbreek.
17
He sent a man before them, [even] Joseph, [who] was sold for a servant:
Hy het ‚'n man voor hulle gestuur, selfs Josef, wat as ‚'n dienskneg verkoop is:
18
Whose feet they hurt with fetters: he was laid in iron:
Wie se voete hulle met boeie gekwes het: hy is in yster gelê:
19
Until the time that his word came: the word of the LORD tried him.
Tot die tyd dat sy woord gekom het: die woord van die HERE het hom beproef.
20
The king sent and loosed him; [even] the ruler of the people, and let him go free.
Die koning het gestuur en hom losgemaak; selfs die heerser van die volk, en hom vrygelaat.
21
He made him lord of his house, and ruler of all his substance:
Hy het hom heer gemaak van sy huis, en heerser van al sy substansie:
22
To bind his princes at his pleasure; and teach his senators wisdom.
Om sy vorstes na sy behae te bind, en sy ouderlinge wysheid te leer.
23
Israel also came into Egypt; and Jacob sojourned in the land of Ham.
Israel het ook in Egipte gekom; en Jakob het as ‚'n vreemdeling in die land van Gam gewoon.
24
And he increased his people greatly; and made them stronger than their enemies.
En Hy het sy volk baie vermeerder; en hulle sterker gemaak as hulle vyande.
25
He turned their heart to hate his people, to deal subtilly with his servants.
Hy het hulle hart omgekeer om sy volk te haat, om listig met sy dienaars te handel.
26
He sent Moses his servant; [and] Aaron whom he had chosen.
Hy het Moses sy dienaar gestuur; en Aäron wat Hy uitverkies het.
27
They shewed his signs among them, and wonders in the land of Ham.
Hulle het sy tekens onder hulle gewys, en wonders in die land van Gam.
28
He sent darkness, and made it dark; and they rebelled not against his word.
Hy het duisternis gestuur, en dit donker gemaak; en hulle het nie teen sy woord gerebelleer nie.
29
He turned their waters into blood, and slew their fish.
Hy het hulle waters in bloed verander, en hulle visse doodgemaak.
30
Their land brought forth frogs in abundance, in the chambers of their kings.
Hulle land het paddas in menigte voortgebring, selfs in die kamers van hulle konings.
31
He spake, and there came divers sorts of flies, [and] lice in all their coasts.
Hy het gespreek, en daar het vlieë en luise in al hulle grense gekom.
32
He gave them hail for rain, [and] flaming fire in their land.
Hy het hulle hael tot reën gegee, en vlammende vuur in hulle land.
33
He smote their vines also and their fig trees; and brake the trees of their coasts.
Hy het ook hulle wingerde en hul vyebome getref; en die bome van hulle grense stukkend gebreek.
34
He spake, and the locusts came, and caterpillers, and that without number,
Hy het gespreek, en die sprinkane het gekom, en ruspes, en dit sonder getal,
35
And did eat up all the herbs in their land, and devoured the fruit of their ground.
En het al die kruid in hulle land opgeëet, en die vrugte van hulle grond verteer.
36
He smote also all the firstborn in their land, the chief of all their strength.
Hy het ook al die eersgeborenes in hulle land neergeslaan, die hoof van al hulle sterkte.
37
He brought them forth also with silver and gold: and [there was] not one feeble [person] among their tribes.
Hy het hulle ook uitgebring met silwer en goud: en daar was nie een swakke persoon onder hulle stamme nie.
38
Egypt was glad when they departed: for the fear of them fell upon them.
Egipte was vrolik toe hulle uitgegaan het: want die vrees van hulle het op hulle geval.
39
He spread a cloud for a covering; and fire to give light in the night.
Hy het ‚'n wolk vir ‚'n bedekking uitgesprei; en vuur om lig in die nag te gee.
40
[The people] asked, and he brought quails, and satisfied them with the bread of heaven.
Die volk het gevra, en Hy het kwartels gebring, en hulle met die brood van die hemel versadig.
41
He opened the rock, and the waters gushed out; they ran in the dry places [like] a river.
Hy het die rots oopgeskeur, en die waters het uitgestroom; hulle het in die droë plekke soos ’n rivier geloop.
42
For he remembered his holy promise, [and] Abraham his servant.
Want Hy het sy heilige belofte onthou, en Abraham sy dienaar.
43
And he brought forth his people with joy, [and] his chosen with gladness:
En Hy het sy volk met vreugde uitgebring, en sy uitverkorenes met blydskap:
44
And gave them the lands of the heathen: and they inherited the labour of the people;
En aan hulle die lande van die heidene gegee: en hulle het die arbeid van die volk in besit geneem;
45
That they might observe his statutes, and keep his laws. Praise ye the LORD.
Dat hulle sy insettinge mag bewaar, en sy wette mag onderhou. Prys die HERE.