King James Version
AFR DVK
1
A Prayer of the afflicted, when he is overwhelmed, and poureth out his complaint before the LORD. Hear my prayer, O LORD, and let my cry come unto thee.
Hoor my gebed, o HERE, en laat my geroep tot U kom.
2
Hide not thy face from me in the day [when] I am in trouble; incline thine ear unto me: in the day [when] I call answer me speedily.
Verberg nie u aangesig van my in die dag wanneer ek in benoudheid is nie; neig u oor tot my: in die dag wanneer ek roep, antwoord my haastig.
3
For my days are consumed like smoke, and my bones are burned as an hearth.
Want my dae is soos rook verbruik, en my bene is soos ‚'n haard verbrand.
4
My heart is smitten, and withered like grass; so that I forget to eat my bread.
My hart is soos gras geslaan, en verdor; sodat ek vergeet om my brood te eet.
5
By reason of the voice of my groaning my bones cleave to my skin.
Vanweë die stem van my gebrul kleef my bene aan my vel.
6
I am like a pelican of the wilderness: I am like an owl of the desert.
Ek is soos ‚'n pelikaan van die wildernis: ek is soos ‚'n uil van die woestyn.
7
I watch, and am as a sparrow alone upon the house top.
Ek waak, en is soos ‚'n mossie alleen op die huisdak.
8
Mine enemies reproach me all the day; [and] they that are mad against me are sworn against me.
My vyande verwyt my die hele dag lank; en dié wat teen my waansinnig is, is teen my gesweer.
9
For I have eaten ashes like bread, and mingled my drink with weeping,
Want ek het as soos brood geëet, en my drank met geween gemeng,
10
Because of thine indignation and thy wrath: for thou hast lifted me up, and cast me down.
Vanweë u verontwaardiging en u toorn: want U het my opgehef, en my neergewerp.
11
My days [are] like a shadow that declineth; and I am withered like grass.
My dae is soos ‚'n skaduwee wat afneem; en ek is soos gras verdor.
12
But thou, O LORD, shalt endure for ever; and thy remembrance unto all generations.
Maar U, o HERE, sal vir ewig bly; en u nagedagtenis tot alle geslagte.
13
Thou shalt arise, [and] have mercy upon Zion: for the time to favour her, yea, the set time, is come.
U sal opstaan, en medelye met Sion hê: want die tyd om haar te guns te bewys, ja, die vasgestelde tyd, is gekom.
14
For thy servants take pleasure in her stones, and favour the dust thereof.
Want u dienaars neem behae in haar klippe, en guns die stof daarvan.
15
So the heathen shall fear the name of the LORD, and all the kings of the earth thy glory.
So sal die heidene die Naam van die HERE vrees, en al die konings van die aarde u heerlikheid.
16
When the LORD shall build up Zion, he shall appear in his glory.
Wanneer die HERE Sion bou, sal Hy in sy heerlikheid verskyn.
17
He will regard the prayer of the destitute, and not despise their prayer.
Hy sal die gebed van die verlatenes ag, en hulle gebed nie verag nie.
18
This shall be written for the generation to come: and the people which shall be created shall praise the LORD.
Dit sal vir die komende geslag geskrywe word: en die volk wat geskep sal word, sal die HERE prys.
19
For he hath looked down from the height of his sanctuary; from heaven did the LORD behold the earth;
Want Hy het van die hoogte van sy heiligdom neergekyk; van die hemel af het die HERE die aarde aangeskou;
20
To hear the groaning of the prisoner; to loose those that are appointed to death;
Om die sugte van die gevangene te hoor; om dié wat bestem is om te sterwe, los te maak;
21
To declare the name of the LORD in Zion, and his praise in Jerusalem;
Om die Naam van die HERE in Sion te verklaar, en sy lof in Jérusalem;
22
When the people are gathered together, and the kingdoms, to serve the LORD.
Wanneer die volk en die koninkryke bymekaarkom om die HERE te dien.
23
He weakened my strength in the way; he shortened my days.
Hy het my krag in die weg verswak; Hy het my dae verkort.
24
I said, O my God, take me not away in the midst of my days: thy years [are] throughout all generations.
Ek het gesê, O my God, neem my nie weg in die midde van my dae nie: u jare is deur alle geslagte.
25
Of old hast thou laid the foundation of the earth: and the heavens [are] the work of thy hands.
Van ouds af het U die fondament van die aarde gelê: en die hemele is die werk van u hande.
26
They shall perish, but thou shalt endure: yea, all of them shall wax old like a garment; as a vesture shalt thou change them, and they shall be changed:
Hulle sal vergaan, maar U sal bly: ja, almal van hulle sal soos ‚'n kleed oud word; soos ‚'n kleed sal U hulle verander, en hulle sal verander word:
27
But thou [art] the same, and thy years shall have no end.
Maar U is dieselfde, en u jare sal geen einde hê nie.
28
The children of thy servants shall continue, and their seed shall be established before thee.
Die kinders van u dienaars sal voortgaan, en hulle saad sal voor U gevestig word.