King James Version
AFR DVK
1
And it came to pass on the day that Moses had fully set up the tabernacle, and had anointed it, and sanctified it, and all the instruments thereof, both the altar and all the vessels thereof, and had anointed them, and sanctified them;
En dit het gebeur op die dag toe Moses die tabernakel klaar opgerig het, en dit gesalf het, en dit geheilig het, en al die gereedskap daarvan, beide die altaar en al die gereedskap daarvan, en hulle gesalf het, en hulle geheilig het;
2
That the princes of Israel, heads of the house of their fathers, who [were] the princes of the tribes, and were over them that were numbered, offered:
Dat die vorste van Israel, die hoofde van die huis van hulle vaders, wat die vorste van die stamme was, en oor hulle was wat getel is, geoffer het:
3
And they brought their offering before the LORD, six covered wagons, and twelve oxen; a wagon for two of the princes, and for each one an ox: and they brought them before the tabernacle.
En hulle het hulle offer voor die HERE gebring, ses bedekte waens, en twaalf beeste; ‚'n wa vir twee van die vorste, en vir elkeen ‚'n os: en hulle het hulle voor die tabernakel gebring.
4
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
5
Take [it] of them, that they may be to do the service of the tabernacle of the congregation; and thou shalt give them unto the Levites, to every man according to his service.
Neem dit van hulle, dat hulle mag wees om die diens van die tabernakel van die gemeente te verrig; en jy moet hulle aan die Leviete gee, aan elke man volgens sy diens.
6
And Moses took the wagons and the oxen, and gave them unto the Levites.
En Moses het die waens en die beeste geneem, en dit aan die Leviete gegee.
7
Two wagons and four oxen he gave unto the sons of Gershon, according to their service:
Twee waens en vier beeste het hy aan die seuns van Gerson gegee, volgens hulle diens:
8
And four wagons and eight oxen he gave unto the sons of Merari, according unto their service, under the hand of Ithamar the son of Aaron the priest.
En vier waens en agt beeste het hy aan die seuns van Merari gegee, volgens hulle diens, onder die hand van Itamar die seun van Aäron die priester.
9
But unto the sons of Kohath he gave none: because the service of the sanctuary belonging unto them [was that] they should bear upon their shoulders.
Maar aan die seuns van Kehat het hy niks gegee nie: omdat die diens van die heiligdom op hulle was; hulle moes dit op die skouers dra.
10
And the princes offered for dedicating of the altar in the day that it was anointed, even the princes offered their offering before the altar.
En die vorste het geoffer vir die inwyding van die altaar in die dag toe dit gesalf is, selfs die vorste het hulle offer voor die altaar gebring.
11
And the LORD said unto Moses, They shall offer their offering, each prince on his day, for the dedicating of the altar.
En die HERE het tot Moses gesê, Hulle moet elkeen op sy dag hulle offer offer vir die inwyding van die altaar.
12
And he that offered his offering the first day was Nahshon the son of Amminadab, of the tribe of Judah:
En hy wat op die eerste dag sy offer geoffer het, was Nahasón die seun van Amminádab, van die stam van Juda:
13
And his offering [was] one silver charger, the weight thereof [was] an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them [were] full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
En sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
14
One spoon of ten [shekels] of gold, full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
15
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
16
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
17
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Nahshon the son of Amminadab.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Nahasón die seun van Amminádab.
18
On the second day Nethaneel the son of Zuar, prince of Issachar, did offer:
Op die tweede dag het Netáneël die seun van Suar, vorste van Issaskar, geoffer:
19
He offered [for] his offering one silver charger, the weight whereof [was] an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Hy het vir sy offer geoffer een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
20
One spoon of gold of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
21
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
22
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
23
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Nethaneel the son of Zuar.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Netáneël die seun van Suar.
24
On the third day Eliab the son of Helon, prince of the children of Zebulun, [did offer]:
Op die derde dag Elíab die seun van Helon, vorste van die kinders van Sébulon:
25
His offering [was] one silver charger, the weight whereof [was] an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
26
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
27
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
28
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
29
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Eliab the son of Helon.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Elíab die seun van Helon.
30
On the fourth day Elizur the son of Shedeur, prince of the children of Reuben, [did offer]:
Op die vierde dag Elisúr die seun van Sedeür, vorste van die kinders van Ruben:
31
His offering [was] one silver charger of the weight of an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
32
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
33
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
34
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
35
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Elizur the son of Shedeur.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Elisúr die seun van Sedeür.
36
On the fifth day Shelumiel the son of Zurishaddai, prince of the children of Simeon, [did offer]:
Op die vyfde dag Selúmiël die seun van Surísaddai, vorste van die kinders van Simeon:
37
His offering [was] one silver charger, the weight whereof [was] an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
38
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
39
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
40
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
41
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Shelumiel the son of Zurishaddai.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Selúmiël die seun van Surísaddai.
42
On the sixth day Eliasaph the son of Deuel, prince of the children of Gad, [offered]:
Op die sesde dag Eljasáf die seun van Dehuël, vorste van die kinders van Gad:
43
His offering [was] one silver charger of the weight of an hundred and thirty [shekels], a silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
44
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
45
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
46
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
47
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Eliasaph the son of Deuel.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Eljasáf die seun van Dehuël.
48
On the seventh day Elishama the son of Ammihud, prince of the children of Ephraim, [offered]:
Op die sewende dag Elisáma die seun van Ammihud, vorste van die kinders van Efraim:
49
His offering [was] one silver charger, the weight whereof [was] an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
50
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
51
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
52
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
53
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Elishama the son of Ammihud.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Elisáma die seun van Ammihud.
54
On the eighth day [offered] Gamaliel the son of Pedahzur, prince of the children of Manasseh:
Op die agtste dag Gamliël die seun van Pedásur, vorste van die kinders van Manasse:
55
His offering [was] one silver charger of the weight of an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
56
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
57
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
58
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
59
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Gamaliel the son of Pedahzur.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Gamliël die seun van Pedásur.
60
On the ninth day Abidan the son of Gideoni, prince of the children of Benjamin, [offered]:
Op die negende dag Abídan die seun van Gideóni, vorste van die kinders van Benjamin:
61
His offering [was] one silver charger, the weight whereof [was] an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
62
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
63
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
64
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
65
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Abidan the son of Gideoni.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Abídan die seun van Gideóni.
66
On the tenth day Ahiezer the son of Ammishaddai, prince of the children of Dan, [offered]:
Op die tiende dag Ahiéser die seun van Ammísaddai, vorste van die kinders van Dan:
67
His offering [was] one silver charger, the weight whereof [was] an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
68
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
69
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
70
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
71
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Ahiezer the son of Ammishaddai.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Ahiéser die seun van Ammísaddai.
72
On the eleventh day Pagiel the son of Ocran, prince of the children of Asher, [offered]:
Op die elfde dag Pagiël die seun van Okran, vorste van die kinders van Aser:
73
His offering [was] one silver charger, the weight whereof [was] an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
74
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
75
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
76
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
77
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Pagiel the son of Ocran.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Pagiël die seun van Okran.
78
On the twelfth day Ahira the son of Enan, prince of the children of Naphtali, [offered]:
Op die twaalfde dag Ahíra die seun van Enan, vorste van die kinders van Naftali:
79
His offering [was] one silver charger, the weight whereof [was] an hundred and thirty [shekels], one silver bowl of seventy shekels, after the shekel of the sanctuary; both of them full of fine flour mingled with oil for a meat offering:
Sy offer was een silwer skottel, die gewig daarvan was honderd en dertig sikkels, een silwer kom van sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom; altwee vol fyn meel gemeng met olie tot ‚'n spysoffer:
80
One golden spoon of ten [shekels], full of incense:
Een goue lepel van tien sikkels, vol reukwerk:
81
One young bullock, one ram, one lamb of the first year, for a burnt offering:
Een jong bul, een ram, een lam van die eerste jaar, tot ‚'n brandoffer:
82
One kid of the goats for a sin offering:
Een bokram tot ‚'n sondoffer:
83
And for a sacrifice of peace offerings, two oxen, five rams, five he goats, five lambs of the first year: this [was] the offering of Ahira the son of Enan.
En tot ’n offer van dankoffers, twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf lammers van die eerste jaar: dit was die offer van Ahíra die seun van Enan.
84
This [was] the dedication of the altar, in the day when it was anointed, by the princes of Israel: twelve chargers of silver, twelve silver bowls, twelve spoons of gold:
Dit was die inwyding van die altaar, in die dag toe dit gesalf is, deur die vorste van Israel: twaalf silwer skottels, twaalf silwer komme, twaalf goue lepels:
85
Each charger of silver [weighing] an hundred and thirty [shekels], each bowl seventy: all the silver vessels [weighed] two thousand and four hundred [shekels], after the shekel of the sanctuary:
Elke skottel van silwer was honderd en dertig sikkels, elke kom sewentig: al die silwer van die vate was tweeduisend en vierhonderd sikkels, na die sikkel van die heiligdom:
86
The golden spoons [were] twelve, full of incense, [weighing] ten [shekels] apiece, after the shekel of the sanctuary: all the gold of the spoons [was] an hundred and twenty [shekels].
Die goue lepels was twaalf, vol reukwerk, tien sikkels apie, na die sikkel van die heiligdom: al die goud van die lepels was honderd en twintig sikkels.
87
All the oxen for the burnt offering [were] twelve bullocks, the rams twelve, the lambs of the first year twelve, with their meat offering: and the kids of the goats for sin offering twelve.
Al die beeste tot die brandoffer was twaalf bulle, die ramme twaalf, die lammers van die eerste jaar twaalf, met hulle spysoffer: en die bokramme tot ‚'n sondoffer twaalf.
88
And all the oxen for the sacrifice of the peace offerings [were] twenty and four bullocks, the rams sixty, the he goats sixty, the lambs of the first year sixty. This [was] the dedication of the altar, after that it was anointed.
En al die beeste tot die offer van die dankoffers was vier en twintig bulle, die ramme sestig, die bokramme sestig, die lammers van die eerste jaar sestig. Dit was die inwyding van die altaar, nadat dit gesalf is.
89
And when Moses was gone into the tabernacle of the congregation to speak with him, then he heard the voice of one speaking unto him from off the mercy seat that [was] upon the ark of testimony, from between the two cherubims: and he spake unto him.
En toe Moses in die tabernakel van die gemeente ingaan om met Hom te spreek, toe het hy die stem gehoor van Een wat met hom gespreek het van die versoendeksel af wat op die ark van die getuienis was, van tussen die twee gerubs: en Hy het met hom gespreek.