King James Version
AFR DVK
1
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
2
Command the children of Israel, and say unto them, When ye come into the land of Canaan; (this [is] the land that shall fall unto you for an inheritance, [even] the land of Canaan with the coasts thereof:)
Beveel die kinders van Israel, en sê tot hulle, Wanneer julle in die land Kanaän kom; (dit is die land wat julle tot erfenis sal val, selfs die land Kanaän volgens die grense daarvan:)
3
Then your south quarter shall be from the wilderness of Zin along by the coast of Edom, and your south border shall be the outmost coast of the salt sea eastward:
Dan moet julle suidekant wees van die wildernis van Sin langs die kus van Edom, en julle suidegrens moet wees van die end van die Soutsee ooswaarts:
4
And your border shall turn from the south to the ascent of Akrabbim, and pass on to Zin: and the going forth thereof shall be from the south to Kadeshbarnea, and shall go on to Hazaraddar, and pass on to Azmon:
En julle grens moet suidwaarts omgaan na die opgang van Akrabbim, en deurtrek na Sin: en die uitgang daarvan moet wees van die suide na Kades-Barnéa, en moet uitgaan na Hasar-Addar, en deurtrek na Asmon:
5
And the border shall fetch a compass from Azmon unto the river of Egypt, and the goings out of it shall be at the sea.
En die grens moet omgaan van Asmon na die rivier van Egipte, en die uitgange daarvan moet by die see wees.
6
And [as for] the western border, ye shall even have the great sea for a border: this shall be your west border.
En wat die westelike grens betref, julle moet selfs die groot see tot ’n grens hê: dit moet julle westelike grens wees.
7
And this shall be your north border: from the great sea ye shall point out for you mount Hor:
En dit moet julle noordelike grens wees: van die groot see af moet julle julle berg Hor afteken:
8
From mount Hor ye shall point out [your border] unto the entrance of Hamath; and the goings forth of the border shall be to Zedad:
Van die berg Hor af moet julle afteken tot by die ingang van Hamat; en die uitgange van die grens moet by Sedad wees:
9
And the border shall go on to Ziphron, and the goings out of it shall be at Hazarenan: this shall be your north border.
En die grens moet uitgaan na Sifron, en die uitgange daarvan moet by Hasar-Enan wees: dit moet julle noordelike grens wees.
10
And ye shall point out your east border from Hazarenan to Shepham:
En julle moet julle oostelike grens afteken van Hasar-Enan na Sefam:
11
And the coast shall go down from Shepham to Riblah, on the east side of Ain; and the border shall descend, and shall reach unto the side of the sea of Chinnereth eastward:
En die grens moet afgaan van Sefam na Ribla, aan die oostekant van Ain; en die grens moet afgaan, en moet strek tot by die sy van die see van Kinneret ooswaarts:
12
And the border shall go down to Jordan, and the goings out of it shall be at the salt sea: this shall be your land with the coasts thereof round about.
En die grens moet afgaan na die Jordaan, en die uitgange daarvan moet by die Soutsee wees: dit moet julle land wees met die grense daarvan rondom.
13
And Moses commanded the children of Israel, saying, This [is] the land which ye shall inherit by lot, which the LORD commanded to give unto the nine tribes, and to the half tribe:
En Moses het die kinders van Israel beveel, en gesê, Dit is die land wat julle deur die lot moet erf, wat die HERE beveel het om te gee aan die nege stamme, en aan die halfstam:
14
For the tribe of the children of Reuben according to the house of their fathers, and the tribe of the children of Gad according to the house of their fathers, have received [their inheritance]; and half the tribe of Manasseh have received their inheritance:
Want die stam van die kinders van die Rubeniete volgens die huis van hulle vaders, en die stam van die kinders van die Gadiete volgens die huis van hulle vaders, het ontvang, en die halfstam van Manasse het hulle erfenis ontvang:
15
The two tribes and the half tribe have received their inheritance on this side Jordan [near] Jericho eastward, toward the sunrising.
Die twee stamme en die halfstam het hulle erfenis ontvang aan hierdie kant van die Jordaan naby Jérigo ooswaarts, na die sonop.
16
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
17
These [are] the names of the men which shall divide the land unto you: Eleazar the priest, and Joshua the son of Nun.
Dit is die name van die manne wat die land vir julle moet verdeel: Eleásar die priester, en Josua die seun van Nun.
18
And ye shall take one prince of every tribe, to divide the land by inheritance.
En julle moet een vorste uit elke stam neem, om die land te verdeel.
19
And the names of the men [are] these: Of the tribe of Judah, Caleb the son of Jephunneh.
En dit is die name van die manne: van die stam van Juda, Kaleb die seun van Jefúnne.
20
And of the tribe of the children of Simeon, Shemuel the son of Ammihud.
En van die stam van die kinders van Simeon, Sémuël die seun van Ammihud.
21
Of the tribe of Benjamin, Elidad the son of Chislon.
Van die stam van Benjamin, Elídad die seun van Kislon.
22
And the prince of the tribe of the children of Dan, Bukki the son of Jogli.
En die vorste van die stam van die kinders van Dan, Bukki die seun van Jogli.
23
The prince of the children of Joseph, for the tribe of the children of Manasseh, Hanniel the son of Ephod.
Die vorste van die kinders van Josef, vir die stam van die kinders van Manasse, Hanniël die seun van Efod.
24
And the prince of the tribe of the children of Ephraim, Kemuel the son of Shiphtan.
En die vorste van die stam van die kinders van Efraim, Kemuël die seun van Siftan.
25
And the prince of the tribe of the children of Zebulun, Elizaphan the son of Parnach.
En die vorste van die stam van die kinders van Sébulon, Elisafan die seun van Parnag.
26
And the prince of the tribe of the children of Issachar, Paltiel the son of Azzan.
En die vorste van die stam van die kinders van Issaskar, Paltiël die seun van Assan.
27
And the prince of the tribe of the children of Asher, Ahihud the son of Shelomi.
En die vorste van die stam van die kinders van Aser, Ahihud die seun van Selomi.
28
And the prince of the tribe of the children of Naphtali, Pedahel the son of Ammihud.
En die vorste van die stam van die kinders van Naftali, Pedahel die seun van Ammihud.
29
These [are they] whom the LORD commanded to divide the inheritance unto the children of Israel in the land of Canaan.
Dit is hulle wat die HERE beveel het om die erfenis aan die kinders van Israel in die land Kanaän te verdeel.