King James Version
AFR DVK
1
And in the seventh month, on the first [day] of the month, ye shall have an holy convocation; ye shall do no servile work: it is a day of blowing the trumpets unto you.
En in die sewende maand, op die eerste dag van die maand, moet julle ’n heilige samekoms hê; julle mag geen dienswerk doen nie: dit is ’n dag van basuingeklank vir julle.
2
And ye shall offer a burnt offering for a sweet savour unto the LORD; one young bullock, one ram, [and] seven lambs of the first year without blemish:
En julle moet ‚'n brandoffer offer tot ‚'n soete geur aan die HERE; een jong bul, een ram, en sewe lammers van die eerste jaar sonder gebrek:
3
And their meat offering [shall be of] flour mingled with oil, three tenth deals for a bullock, [and] two tenth deals for a ram,
En hulle spysoffer moet van fyn meel gemeng met olie wees, drie tiendes vir ‚'n bul, en twee tiendes vir ‚'n ram,
4
And one tenth deal for one lamb, throughout the seven lambs:
En een tiende deel vir een lam, vir die sewe lammers:
5
And one kid of the goats [for] a sin offering, to make an atonement for you:
En een bokram tot ‚'n sondoffer, om versoening vir julle te maak:
6
Beside the burnt offering of the month, and his meat offering, and the daily burnt offering, and his meat offering, and their drink offerings, according unto their manner, for a sweet savour, a sacrifice made by fire unto the LORD.
Benewens die brandoffer van die maand, en sy spysoffer, en die daaglikse brandoffer, en sy spysoffer, en hulle drankoffers, volgens hulle ordinasie, tot ‚'n soete geur, ‚'n vuuroffer aan die HERE.
7
And ye shall have on the tenth [day] of this seventh month an holy convocation; and ye shall afflict your souls: ye shall not do any work [therein]:
En op die tiende dag van hierdie sewende maand moet julle ’n heilige samekoms hê; en julle moet julle siele verootmoedig: julle mag geen werk daarin doen nie:
8
But ye shall offer a burnt offering unto the LORD [for] a sweet savour; one young bullock, one ram, [and] seven lambs of the first year; they shall be unto you without blemish:
Maar julle moet ‚'n brandoffer aan die HERE offer tot ‚'n soete geur; een jong bul, een ram, en sewe lammers van die eerste jaar; hulle moet vir julle sonder gebrek wees:
9
And their meat offering [shall be of] flour mingled with oil, three tenth deals to a bullock, [and] two tenth deals to one ram,
En hulle spysoffer moet van fyn meel gemeng met olie wees, drie tiendes vir ‚'n bul, en twee tiendes vir een ram,
10
A several tenth deal for one lamb, throughout the seven lambs:
‚'n Tiende deel vir een lam, vir die sewe lammers:
11
One kid of the goats [for] a sin offering; beside the sin offering of atonement, and the continual burnt offering, and the meat offering of it, and their drink offerings.
Een bokram tot ‚'n sondoffer; benewens die sondoffer van versoening, en die voortdurende brandoffer, en die spysoffer daarvan, en hulle drankoffers.
12
And on the fifteenth day of the seventh month ye shall have an holy convocation; ye shall do no servile work, and ye shall keep a feast unto the LORD seven days:
En op die vyftiende dag van die sewende maand moet julle ’n heilige samekoms hê; julle mag geen dienswerk doen nie, en julle moet ’n fees aan die HERE sewe dae lank hou:
13
And ye shall offer a burnt offering, a sacrifice made by fire, of a sweet savour unto the LORD; thirteen young bullocks, two rams, [and] fourteen lambs of the first year; they shall be without blemish:
En julle moet ‚'n brandoffer, ‚'n offer gemaak deur vuur, tot ‚'n soete geur aan die HERE offer; dertien jong bulle, twee ramme, en veertien lammers van die eerste jaar; hulle moet sonder gebrek wees:
14
And their meat offering [shall be of] flour mingled with oil, three tenth deals unto every bullock of the thirteen bullocks, two tenth deals to each ram of the two rams,
En hulle spysoffer moet van fyn meel gemeng met olie wees, drie tiendes vir elke bul van die dertien bulle, twee tiendes vir elke ram van die twee ramme,
15
And a several tenth deal to each lamb of the fourteen lambs:
En ‚'n tiende deel vir elke lam van die veertien lammers:
16
And one kid of the goats [for] a sin offering; beside the continual burnt offering, his meat offering, and his drink offering.
En een bokram tot ‚'n sondoffer; benewens die voortdurende brandoffer, sy spysoffer, en sy drankoffer.
17
And on the second day [ye shall offer] twelve young bullocks, two rams, fourteen lambs of the first year without spot:
En op die tweede dag moet julle twaalf jong bulle, twee ramme, veertien lammers van die eerste jaar sonder gebrek offer:
18
And their meat offering and their drink offerings for the bullocks, for the rams, and for the lambs, [shall be] according to their number, after the manner:
En hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, vir die ramme, en vir die lammers, moet wees volgens hulle getal, volgens die ordinasie:
19
And one kid of the goats [for] a sin offering; beside the continual burnt offering, and the meat offering thereof, and their drink offerings.
En een bokram tot ‚'n sondoffer; benewens die voortdurende brandoffer, en die spysoffer daarvan, en hulle drankoffers.
20
And on the third day eleven bullocks, two rams, fourteen lambs of the first year without blemish;
En op die derde dag elf bulle, twee ramme, veertien lammers van die eerste jaar sonder gebrek;
21
And their meat offering and their drink offerings for the bullocks, for the rams, and for the lambs, [shall be] according to their number, after the manner:
En hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, vir die ramme, en vir die lammers, moet wees volgens hulle getal, volgens die ordinasie:
22
And one goat [for] a sin offering; beside the continual burnt offering, and his meat offering, and his drink offering.
En een bok tot ‚'n sondoffer; benewens die voortdurende brandoffer, en sy spysoffer, en sy drankoffer.
23
And on the fourth day ten bullocks, two rams, [and] fourteen lambs of the first year without blemish:
En op die vierde dag tien bulle, twee ramme, en veertien lammers van die eerste jaar sonder gebrek:
24
Their meat offering and their drink offerings for the bullocks, for the rams, and for the lambs, [shall be] according to their number, after the manner:
Hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, vir die ramme, en vir die lammers, moet wees volgens hulle getal, volgens die ordinasie:
25
And one kid of the goats [for] a sin offering; beside the continual burnt offering, his meat offering, and his drink offering.
En een bokram tot ‚'n sondoffer; benewens die voortdurende brandoffer, sy spysoffer, en sy drankoffer.
26
And on the fifth day nine bullocks, two rams, [and] fourteen lambs of the first year without spot:
En op die vyfde dag nege bulle, twee ramme, en veertien lammers van die eerste jaar sonder gebrek:
27
And their meat offering and their drink offerings for the bullocks, for the rams, and for the lambs, [shall be] according to their number, after the manner:
En hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, vir die ramme, en vir die lammers, moet wees volgens hulle getal, volgens die ordinasie:
28
And one goat [for] a sin offering; beside the continual burnt offering, and his meat offering, and his drink offering.
En een bokram tot ‚'n sondoffer; benewens die voortdurende brandoffer, en sy spysoffer, en sy drankoffer.
29
And on the sixth day eight bullocks, two rams, [and] fourteen lambs of the first year without blemish:
En op die sesde dag agt bulle, twee ramme, en veertien lammers van die eerste jaar sonder gebrek:
30
And their meat offering and their drink offerings for the bullocks, for the rams, and for the lambs, [shall be] according to their number, after the manner:
En hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, vir die ramme, en vir die lammers, moet wees volgens hulle getal, volgens die ordinasie:
31
And one goat [for] a sin offering; beside the continual burnt offering, his meat offering, and his drink offering.
En een bokram tot ‚'n sondoffer; benewens die voortdurende brandoffer, sy spysoffer, en sy drankoffer.
32
And on the seventh day seven bullocks, two rams, [and] fourteen lambs of the first year without blemish:
En op die sewende dag sewe bulle, twee ramme, en veertien lammers van die eerste jaar sonder gebrek:
33
And their meat offering and their drink offerings for the bullocks, for the rams, and for the lambs, [shall be] according to their number, after the manner:
En hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, vir die ramme, en vir die lammers, moet wees volgens hulle getal, volgens die ordinasie:
34
And one goat [for] a sin offering; beside the continual burnt offering, his meat offering, and his drink offering.
En een bokram tot ‚'n sondoffer; benewens die voortdurende brandoffer, sy spysoffer, en sy drankoffer.
35
On the eighth day ye shall have a solemn assembly: ye shall do no servile work [therein]:
Op die agtste dag moet julle ’n heilige samekoms hê: julle mag geen dienswerk daarin doen nie:
36
But ye shall offer a burnt offering, a sacrifice made by fire, of a sweet savour unto the LORD: one bullock, one ram, seven lambs of the first year without blemish:
Maar julle moet ‚'n brandoffer, ‚'n offer gemaak deur vuur, tot ‚'n soete geur aan die HERE offer: een bul, een ram, sewe lammers van die eerste jaar sonder gebrek:
37
Their meat offering and their drink offerings for the bullock, for the ram, and for the lambs, [shall be] according to their number, after the manner:
Hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bul, vir die ram, en vir die lammers, moet wees volgens hulle getal, volgens die ordinasie:
38
And one goat [for] a sin offering; beside the continual burnt offering, and his meat offering, and his drink offering.
En een bokram tot ‚'n sondoffer; benewens die voortdurende brandoffer, en sy spysoffer, en sy drankoffer.
39
These [things] ye shall do unto the LORD in your set feasts, beside your vows, and your freewill offerings, for your burnt offerings, and for your meat offerings, and for your drink offerings, and for your peace offerings.
Hierdie dinge moet julle aan die HERE doen in julle plegtige feeste, benewens julle geloftes, en julle vrywillige offers, vir julle brandoffers, en vir julle spysoffers, en vir julle drankoffers, en vir julle dankoffers.
40
And Moses told the children of Israel according to all that the LORD commanded Moses.
En Moses het tot die kinders van Israel gespreek volgens alles wat die HERE Moses beveel het.