King James Version
AFR DVK
1
And Israel abode in Shittim, and the people began to commit whoredom with the daughters of Moab.
En Israel het in Sittim gebly, en die volk het begin om te hoereer met die dogters van Moab.
2
And they called the people unto the sacrifices of their gods: and the people did eat, and bowed down to their gods.
En hulle het die volk na die offers van hulle gode genooi: en die volk het geëet, en voor hulle gode neergebuig.
3
And Israel joined himself unto Baalpeor: and the anger of the LORD was kindled against Israel.
En Israel het homself aan Baäl-Peor verbonde: en die toorn van die HERE is aangesteek teen Israel.
4
And the LORD said unto Moses, Take all the heads of the people, and hang them up before the LORD against the sun, that the fierce anger of the LORD may be turned away from Israel.
En die HERE het tot Moses gesê, Neem al die hoofde van die volk, en hang hulle op voor die HERE teen die son, dat die felle toorn van die HERE van Israel mag afgewend word.
5
And Moses said unto the judges of Israel, Slay ye every one his men that were joined unto Baalpeor.
En Moses het tot die regters van Israel gesê, Dood elkeen sy manne wat hulle aan Baäl-Peor verbonde het.
6
And, behold, one of the children of Israel came and brought unto his brethren a Midianitish woman in the sight of Moses, and in the sight of all the congregation of the children of Israel, who [were] weeping [before] the door of the tabernacle of the congregation.
En kyk, een van die kinders van Israel het gekom en ’n Midianitiese vrou by sy broers gebring voor die oë van Moses, en voor die oë van die hele vergadering van die kinders van Israel, terwyl hulle geween het by die deur van die tabernakel van die gemeente.
7
And when Phinehas, the son of Eleazar, the son of Aaron the priest, saw [it], he rose up from among the congregation, and took a javelin in his hand;
En toe Pínehas, die seun van Eleásar, die seun van Aäron die priester, dit sien, het hy van die midde van die vergadering opgestaan, en ’n spies in sy hand geneem:
8
And he went after the man of Israel into the tent, and thrust both of them through, the man of Israel, and the woman through her belly. So the plague was stayed from the children of Israel.
En hy het agter die man van Israel aan in die tent ingegaan, en hulle altwee deurgesteek, die man van Israel, en die vrou deur haar buik. So is die plaag dan gestuit van die kinders van Israel.
9
And those that died in the plague were twenty and four thousand.
En die wat in die plaag gesterwe het, was vier en twintig duisend.
10
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
11
Phinehas, the son of Eleazar, the son of Aaron the priest, hath turned my wrath away from the children of Israel, while he was zealous for my sake among them, that I consumed not the children of Israel in my jealousy.
Pínehas, die seun van Eleásar, die seun van Aäron die priester, het my toorn van die kinders van Israel afgewend, terwyl hy ywerig was vir my ontwil onder hulle, dat ek die kinders van Israel nie in my ywer verteer het nie.
12
Wherefore say, Behold, I give unto him my covenant of peace:
Daarom sê, Kyk, ek gee aan hom my verbond van vrede:
13
And he shall have it, and his seed after him, [even] the covenant of an everlasting priesthood; because he was zealous for his God, and made an atonement for the children of Israel.
En hy sal dit hê, en sy saad na hom, selfs die verbond van ’n ewige priesteramp; omdat hy ywerig was vir sy God, en versoening gemaak het vir die kinders van Israel.
14
Now the name of the Israelite that was slain, [even] that was slain with the Midianitish woman, [was] Zimri, the son of Salu, a prince of a chief house among the Simeonites.
Nou was die naam van die Israeliet wat doodgemaak is, wat doodgemaak is met die Midianitiese vrou, Simri, die seun van Salu, ‚'n vorste van ‚'n vaderhuis onder die Simeoniete.
15
And the name of the Midianitish woman that was slain [was] Cozbi, the daughter of Zur; he [was] head over a people, [and] of a chief house in Midian.
En die naam van die Midianitiese vrou wat doodgemaak is, was Kosbi, die dogter van Sur; hy was die hoof oor ‚'n volk, en van ‚'n vaderhuis in Midian.
16
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
17
Vex the Midianites, and smite them:
Benoud die Midianiete, en slaan hulle:
18
For they vex you with their wiles, wherewith they have beguiled you in the matter of Peor, and in the matter of Cozbi, the daughter of a prince of Midian, their sister, which was slain in the day of the plague for Peor’s sake.
Want hulle benoud julle met hulle listighede, waarmee hulle julle listig behandel het in die saak van Peor, en in die saak van Kosbi, die dogter van ’n vorste van Midian, hulle suster, wat doodgemaak is in die dag van die plaag vanweë Peor.