← Lukas 4 Lukas — Luke 5 Lukas 6 →
King James Version
AFR DVK
1
And it came to pass, that, as the people pressed upon him to hear the word of God, he stood by the lake of Gennesaret,
En dit het gebeur, dat, soos die skare op Hom aangedring het om die woord van God te hoor, Hy by die meer van Gennesaret gestaan het,
2
And saw two ships standing by the lake: but the fishermen were gone out of them, and were washing [their] nets.
En twee skepe by die meer sien staan: maar die vissers was uitgegaan uit hulle, en was hulle nette besig om te was.
3
And he entered into one of the ships, which was Simon’s, and prayed him that he would thrust out a little from the land. And he sat down, and taught the people out of the ship.
En Hy het in een van die skepe gegaan, wat Simon s‚'n was, en hom versoek om ‚'n bietjie van die land af te vaar. En Hy het gaan sit, en die skare uit die skip geleer.
4
Now when he had left speaking, he said unto Simon, Launch out into the deep, and let down your nets for a draught.
Nou toe Hy opgehou het om te spreek, het Hy tot Simon gesê, Vaar uit na die diepte, en gooi julle nette uit vir ’n vangs.
5
And Simon answering said unto him, Master, we have toiled all the night, and have taken nothing: nevertheless at thy word I will let down the net.
En Simon het geantwoord en tot Hom gesê, Meester, ons het die hele nag deur gearbei, en niks gevang nie: nietemin op u woord sal ek die net uitgooi.
6
And when they had this done, they inclosed a great multitude of fishes: and their net brake.
En toe hulle dit gedoen het, het hulle ‚'n groot menigte visse ingesluit: en hulle net het begin skeur.
7
And they beckoned unto [their] partners, which were in the other ship, that they should come and help them. And they came, and filled both the ships, so that they began to sink.
En hulle het na hulle metgeselle in die ander skip gewink, dat hulle moes kom en hulle help. En hulle het gekom, en altwee die skepe gevul, sodat hulle begin sink het.
8
When Simon Peter saw [it], he fell down at Jesus’ knees, saying, Depart from me; for I am a sinful man, O Lord.
Toe Simon Petrus dit sien, het hy by Jesus se knieë neergeval, sê, Gaan weg van my, want ek is ’n sondige man, o Here.
9
For he was astonished, and all that were with him, at the draught of the fishes which they had taken:
Want hy was verbaas, en almal wat by Hom was, by die vangs van die visse wat hulle geneem het:
10
And so [was] also James, and John, the sons of Zebedee, which were partners with Simon. And Jesus said unto Simon, Fear not; from henceforth thou shalt catch men.
En so was ook Jakobus, en Johannes, die seuns van Sebedéüs, wat Simon se metgeselle was. En Jesus het tot Simon gesê, Vrees nie; van nou af sal jy mense vang.
11
And when they had brought their ships to land, they forsook all, and followed him.
En toe hulle hulle skepe aan land gebring het, het hulle alles verlaat, en Hom gevolg.
12
And it came to pass, when he was in a certain city, behold a man full of leprosy: who seeing Jesus fell on [his] face, and besought him, saying, Lord, if thou wilt, thou canst make me clean.
En dit het gebeur, toe Hy in ’n sekere stad was, kyk, ’n man vol melaatsheid: wat, toe hy Jesus sien, op sy aangesig geval het, en Hom gesmeek, sê, Here, as U wil, kan U my reinig.
13
And he put forth [his] hand, and touched him, saying, I will: be thou clean. And immediately the leprosy departed from him.
En Hy het sy hand uitgestrek, en hom aangeraak, sê, Ek wil: wees rein. En dadelik het die melaatsheid van hom weggegaan.
14
And he charged him to tell no man: but go, and shew thyself to the priest, and offer for thy cleansing, according as Moses commanded, for a testimony unto them.
En Hy het hom beveel om dit aan niemand te sê nie: maar gaan, en toon jouself aan die priester, en offer vir jou reiniging, soos Moses beveel het, tot ’n getuienis vir hulle.
15
But so much the more went there a fame abroad of him: and great multitudes came together to hear, and to be healed by him of their infirmities.
Maar des te meer het daar ‚'n roem van Hom uitgegaan: en groot skare het bymekaargekom om te hoor, en om deur Hom van hulle siektes genees te word.
16
And he withdrew himself into the wilderness, and prayed.
En Hy het Hom in die wildernis onttrek, en gebid.
17
And it came to pass on a certain day, as he was teaching, that there were Pharisees and doctors of the law sitting by, which were come out of every town of Galilee, and Judaea, and Jerusalem: and the power of the Lord was [present] to heal them.
En dit het gebeur op ’n sekere dag, soos Hy geleer het, dat daar Fariseërs en dokters van die wet bygesit het, wat uit elke dorp van Galilea, en Judea, en Jérusalem gekom het: en die krag van die Here was teenwoordig om hulle te genees.
18
And, behold, men brought in a bed a man which was taken with a palsy: and they sought [means] to bring him in, and to lay [him] before him.
En kyk, manne het ’n man op ’n bed gebring, wat verlam was: en hulle het gesoek om hom in te bring, en voor Hom neer te lê.
19
And when they could not find by what [way] they might bring him in because of the multitude, they went upon the housetop, and let him down through the tiling with [his] couch into the midst before Jesus.
En toe hulle nie ’n weg kon vind om hom in te bring vanweë die skare nie, het hulle op die dak geklim, en hom deur die teëls met die bedjie laat sak in die midde voor Jesus.
20
And when he saw their faith, he said unto him, Man, thy sins are forgiven thee.
En toe Hy hulle geloof sien, het Hy tot hom gesê, Mens, jou sondes is jou vergewe.
21
And the scribes and the Pharisees began to reason, saying, Who is this which speaketh blasphemies? Who can forgive sins, but God alone?
En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het begin om te redeneer, sê, Wie is hierdie wat lasteringe spreek? Wie kan sondes vergewe, behalwe God alleen?
22
But when Jesus perceived their thoughts, he answering said unto them, What reason ye in your hearts?
Maar toe Jesus hulle gedagtes waarneem, het Hy geantwoord en tot hulle gesê, Wat redeneer julle in julle harte?
23
Whether is easier, to say, Thy sins be forgiven thee; or to say, Rise up and walk?
Wat is makliker, om te sê, Jou sondes is jou vergewe; of om te sê, Staan op en wandel?
24
But that ye may know that the Son of man hath power upon earth to forgive sins, (he said unto the sick of the palsy,) I say unto thee, Arise, and take up thy couch, and go into thine house.
Maar dat julle mag weet dat die Seun van die mens mag het op die aarde om sondes te vergewe, (hy het tot die verlamde gesê,) Ek sê vir jou, Staan op, en neem jou bed op, en gaan na jou huis.
25
And immediately he rose up before them, and took up that whereon he lay, and departed to his own house, glorifying God.
En dadelik het hy voor hulle opgestaan, en dit geneem waarop hy gelê het, en weggegaan na sy huis, God verheerlikende.
26
And they were all amazed, and they glorified God, and were filled with fear, saying, We have seen strange things to day.
En hulle was almal verbaas, en het God verheerlik, en was gevul met vrees, sê, Ons het vreemde dinge vandag gesien.
27
And after these things he went forth, and saw a publican, named Levi, sitting at the receipt of custom: and he said unto him, Follow me.
En ná hierdie dinge het Hy uitgegaan, en ’n tollenaar gesien, met die naam van Levi, sittende by die tolhuis: en Hy het tot hom gesê, Volg My.
28
And he left all, rose up, and followed him.
En hy het alles verlaat, opgestaan, en Hom gevolg.
29
And Levi made him a great feast in his own house: and there was a great company of publicans and of others that sat down with them.
En Levi het ‚'n groot fees vir Hom in sy eie huis gemaak: en daar was ‚'n groot skare van tollenaars en van andere wat saam met hulle by die tafel gesit het.
30
But their scribes and Pharisees murmured against his disciples, saying, Why do ye eat and drink with publicans and sinners?
Maar hulle skrifgeleerdes en Fariseërs het teen sy dissipels gemurmureer, sê, Waarom eet en drink julle met tollenaars en sondaars?
31
And Jesus answering said unto them, They that are whole need not a physician; but they that are sick.
En Jesus het geantwoord en tot hulle gesê, Dié wat gesond is, het nie die geneesheer nodig nie; maar dié wat siek is.
32
I came not to call the righteous, but sinners to repentance.
Ek is nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.
33
And they said unto him, Why do the disciples of John fast often, and make prayers, and likewise [the disciples] of the Pharisees; but thine eat and drink?
En hulle het tot Hom gesê, Waarom vas die dissipels van Johannes dikwels, en bid, en net so die dissipels van die Fariseërs; maar die uwes eet en drink?
34
And he said unto them, Can ye make the children of the bridechamber fast, while the bridegroom is with them?
En Hy het tot hulle gesê, Kan julle die kinders van die bruidskamer laat vas, terwyl die bruidegom by hulle is?
35
But the days will come, when the bridegroom shall be taken away from them, and then shall they fast in those days.
Maar die dae sal kom, wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word, en dan sal hulle in daardie dae vas.
36
And he spake also a parable unto them; No man putteth a piece of a new garment upon an old; if otherwise, then both the new maketh a rent, and the piece that was [taken] out of the new agreeth not with the old.
En Hy het ook ‚'n gelykenis tot hulle gespreek; Niemand sit ‚'n lap van ‚'n nuwe kleed op ‚'n ou kleed nie; anders maak hy beide die nuwe skeur, en die lap wat van die nuwe is, stem nie ooreen met die ou nie.
37
And no man putteth new wine into old bottles; else the new wine will burst the bottles, and be spilled, and the bottles shall perish.
En niemand sit nuwe wyn in ou leersakke nie; anders sal die nuwe wyn die sakke bars, en dit word gemors, en die sakke vergaan.
38
But new wine must be put into new bottles; and both are preserved.
Maar nuwe wyn moet in nuwe sakke gesit word; en altwee word bewaar.
39
No man also having drunk old [wine] straightway desireth new: for he saith, The old is better.
Niemand ook, wat ou wyn gedrink het, begeer dadelik die nuwe nie: want hy sê, Die ou is beter.