King James Version
AFR DVK
1
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
2
Speak unto Aaron and to his sons, that they separate themselves from the holy things of the children of Israel, and that they profane not my holy name [in those things] which they hallow unto me: I [am] the LORD.
Spreek tot Aäron en tot sy seuns, dat hulle hulle afsonder van die heilige dinge van die kinders van Israel, en dat hulle my heilige Naam nie ontheilig in daardie dinge wat hulle aan My heilig nie: ek is die HERE.
3
Say unto them, Whosoever [he be] of all your seed among your generations, that goeth unto the holy things, which the children of Israel hallow unto the LORD, having his uncleanness upon him, that soul shall be cut off from my presence: I [am] the LORD.
Sê tot hulle, Enigeen uit al julle saad deur julle geslagte, wat nader kom by die heilige dinge, wat die kinders van Israel aan die HERE heilig, terwyl sy onreinheid op hom is, daardie siel moet van my aangesig afgesny word: ek is die HERE.
4
What man soever of the seed of Aaron [is] a leper, or hath a running issue; he shall not eat of the holy things, until he be clean. And whoso toucheth any thing [that is] unclean [by] the dead, or a man whose seed goeth from him;
Wat enige man uit die saad van Aäron is wat ’n melaatse is, of ’n vloeiing het; hy mag nie eet van die heilige dinge, totdat hy rein is nie. En wie die onreinheid van dooie dinge aanraak, of ’n man wie se saad van gemeenskap van hom uitgaan;
5
Or whosoever toucheth any creeping thing, whereby he may be made unclean, or a man of whom he may take uncleanness, whatsoever uncleanness he hath;
Of elkeen wat enige kruipende ding aanraak, waardeur hy onrein kan word, of ’n mens van wie hy enige onreinheid kan kry, watter onreinheid hy ook al mag hê;
6
The soul which hath touched any such shall be unclean until even, and shall not eat of the holy things, unless he wash his flesh with water.
Die siel wat enige so iets aangeraak het, moet onrein wees tot die aand toe, en mag nie van die heilige dinge eet nie, tensy hy sy vlees met water was.
7
And when the sun is down, he shall be clean, and shall afterward eat of the holy things; because it [is] his food.
En wanneer die son ondergegaan het, moet hy rein wees, en moet daarna van die heilige dinge eet; omdat dit sy voedsel is.
8
That which dieth of itself, or is torn [with beasts], he shall not eat to defile himself therewith: I [am] the LORD.
Dit wat van selfs dood is, of deur diere verskeur is, mag hy nie eet om hom daarmee te verontreinig nie: ek is die HERE.
9
They shall therefore keep mine ordinance, lest they bear sin for it, and die therefore, if they profane it: I the LORD do sanctify them.
Hulle moet dus my bevel onderhou, dat hulle nie sonde daardeur dra, en sterwe nie, as hulle dit ontheilig: ek die HERE heilig hulle.
10
There shall no stranger eat [of] the holy thing: a sojourner of the priest, or an hired servant, shall not eat [of] the holy thing.
Daar mag geen vreemdeling die heilige ding eet nie: ‚'n bywoner van die priester, of ‚'n gehuurde dienaar, mag die heilige ding nie eet nie.
11
But if the priest buy [any] soul with his money, he shall eat of it, and he that is born in his house: they shall eat of his meat.
Maar as die priester enige siel met sy geld koop, mag hy daarvan eet, en hy wat in sy huis gebore is: hulle mag van sy brood eet.
12
If the priest’s daughter also be [married] unto a stranger, she may not eat of an offering of the holy things.
As die priester se dogter met ‚'n vreemde man getroud is, mag sy nie van die hefoffer van die heilige dinge eet nie.
13
But if the priest’s daughter be a widow, or divorced, and have no child, and is returned unto her father’s house, as in her youth, she shall eat of her father’s meat: but there shall no stranger eat thereof.
Maar as die priester se dogter ‚'n weduwee is, of verstoot is, en geen kind het nie, en is na haar vader se huis teruggekeer, soos in haar jeug, moet sy van haar vader se brood eet: maar daar mag geen vreemdeling daarvan eet nie.
14
And if a man eat [of] the holy thing unwittingly, then he shall put the fifth [part] thereof unto it, and shall give [it] unto the priest with the holy thing.
En as ‚'n man per ongeluk van die heilige ding eet, dan moet hy die vyfde deel daarvan byvoeg, en dit aan die priester gee saam met die heilige ding.
15
And they shall not profane the holy things of the children of Israel, which they offer unto the LORD;
En hulle mag nie die heilige dinge van die kinders van Israel ontheilig, wat hulle aan die HERE offer nie;
16
Or suffer them to bear the iniquity of trespass, when they eat their holy things: for I the LORD do sanctify them.
Of laat hulle die ongeregtigheid van skuld dra, wanneer hulle hulle heilige dinge eet: want ek die HERE heilig hulle.
17
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
18
Speak unto Aaron, and to his sons, and unto all the children of Israel, and say unto them, Whatsoever [he be] of the house of Israel, or of the strangers in Israel, that will offer his oblation for all his vows, and for all his freewill offerings, which they will offer unto the LORD for a burnt offering;
Spreek tot Aäron, en tot sy seuns, en tot al die kinders van Israel, en sê tot hulle, Enigeen uit die huis van Israel, of uit die vreemdelinge in Israel, wat sy offer sal offer vir al sy geloftes, en vir al sy vrywillige offers, wat hulle aan die HERE sal offer tot ’n brandoffer;
19
[Ye shall offer] at your own will a male without blemish, of the beeves, of the sheep, or of the goats.
Julle moet dit van julle eie vrye wil offer, ‚'n mannetjie sonder gebrek, van die beeste, van die skape, of van die bokke.
20
[But] whatsoever hath a blemish, [that] shall ye not offer: for it shall not be acceptable for you.
Maar alles wat ‚'n gebrek het, dit mag julle nie offer nie: want dit sal nie tot aanneming vir julle wees nie.
21
And whosoever offereth a sacrifice of peace offerings unto the LORD to accomplish [his] vow, or a freewill offering in beeves or sheep, it shall be perfect to be accepted; there shall be no blemish therein.
En elkeen wat ‚'n offer van dankoffers aan die HERE offer om ‚'n gelofte te volbring, of ‚'n vrywillige offer in beeste of kleinvee, dit moet sonder gebrek wees om aangeneem te word: daar mag geen gebrek daarin wees nie.
22
Blind, or broken, or maimed, or having a wen, or scurvy, or scabbed, ye shall not offer these unto the LORD, nor make an offering by fire of them upon the altar unto the LORD.
Blind, of gebroke, of vermink, of met ‚'n sweer, of skurfte, of skurfsiekte, hierdie mag julle nie aan die HERE offer nie, en enige vuuroffer daarvan op die altaar aan die HERE sit nie.
23
Either a bullock or a lamb that hath any thing superfluous or lacking in his parts, that mayest thou offer [for] a freewill offering; but for a vow it shall not be accepted.
Of ‚'n os of ‚'n lam wat enige ding oortollig of ontbrekend het, dit mag jy as ‚'n vrywillige offer offer: maar vir ‚'n gelofte mag dit nie aangeneem word nie.
24
Ye shall not offer unto the LORD that which is bruised, or crushed, or broken, or cut; neither shall ye make [any offering thereof] in your land.
Julle mag nie aan die HERE offer wat stukkend is, of verbryseld, of stukkend getrek, of afgesny is nie: julle mag dit nie in julle land doen nie.
25
Neither from a stranger’s hand shall ye offer the bread of your God of any of these; because their corruption [is] in them, [and] blemishes [be] in them: they shall not be accepted for you.
En uit ‚'n vreemdeling se hand mag julle die brood van julle God van enige van hierdie nie offer nie; omdat hulle bederf is in hulle, en gebreke in hulle is: hulle sal nie vir julle aangeneem word nie.
26
And the LORD spake unto Moses, saying,
En die HERE het tot Moses gespreek, en gesê,
27
When a bullock, or a sheep, or a goat, is brought forth, then it shall be seven days under the dam; and from the eighth day and thenceforth it shall be accepted for an offering made by fire unto the LORD.
Wanneer ‚'n os, of ‚'n skaap, of ‚'n bok gebore is, dan moet dit sewe dae onder sy moeder wees; en van die agtste dag af en verder mag dit aangeneem word tot ‚'n offer gemaak deur vuur aan die HERE.
28
And [whether it be] cow or ewe, ye shall not kill it and her young both in one day.
En of dit ‚'n koei of ‚'n ooi is, julle mag dit en sy jong nie op een dag slag nie.
29
And when ye will offer a sacrifice of thanksgiving unto the LORD, offer [it] at your own will.
En wanneer julle ‚'n dankoffer aan die HERE offer, moet julle dit offer tot julle aanneming.
30
On the same day it shall be eaten up; ye shall leave none of it until the morrow: I [am] the LORD.
Op dieselfde dag moet dit geëet word; julle mag niks daarvan tot die môre toe oorlaat nie: ek is die HERE.
31
Therefore shall ye keep my commandments, and do them: I [am] the LORD.
Daarom moet julle my gebooie onderhou, en dit doen: ek is die HERE.
32
Neither shall ye profane my holy name; but I will be hallowed among the children of Israel: I [am] the LORD which hallow you,
En julle mag my heilige Naam nie ontheilig nie; maar ek sal geheilig word onder die kinders van Israel: ek is die HERE wat julle heilig,
33
That brought you out of the land of Egypt, to be your God: I [am] the LORD.
Wat julle uit die land Egipte uitgelei het, om julle God te wees: ek is die HERE.