King James Version
AFR DVK
1
And the lot of the children of Joseph fell from Jordan by Jericho, unto the water of Jericho on the east, to the wilderness that goeth up from Jericho throughout mount Bethel,
En die lot van die kinders van Josef het uitgegaan van die Jordaan by Jérigo, by die water van Jérigo aan die oostekant, na die wildernis wat opgaan van Jérigo deur die berg Bet-el,
2
And goeth out from Bethel to Luz, and passeth along unto the borders of Archi to Ataroth,
En uitgaan van Bet-el na Lus, en deurgaan na die grens van Argí die Atrótiet,
3
And goeth down westward to the coast of Japhleti, unto the coast of Bethhoron the nether, and to Gezer: and the goings out thereof are at the sea.
En afgaan weswaarts na die grens van Jafleti, tot by die grens van Bet-Horon die onderste, en tot by Geser: en die uitgange daarvan was by die see.
4
So the children of Joseph, Manasseh and Ephraim, took their inheritance.
So het die kinders van Josef, Manasse en Efraim, hulle erfenis ontvang.
5
And the border of the children of Ephraim according to their families was [thus]: even the border of their inheritance on the east side was Atarothaddar, unto Bethhoron the upper;
En die grens van die kinders van Efraim volgens hulle families was so: die grens van hulle erfenis aan die oostekant was Atrot-Addar, tot by Bet-Horon die boonste;
6
And the border went out toward the sea to Michmethah on the north side; and the border went about eastward unto Taanathshiloh, and passed by it on the east to Janohah;
En die grens het uitgegaan na die see na Migmetat aan die noordekant; en die grens het omgedraai ooswaarts na Taanat-Silo, en by die oostekant daarvan verbygegaan na Janoag;
7
And it went down from Janohah to Ataroth, and to Naarath, and came to Jericho, and went out at Jordan.
En dit het afgegaan van Janoag na Atarot, en na Naära, en by Jérigo gekom, en by die Jordaan uitgegaan.
8
The border went out from Tappuah westward unto the river Kanah; and the goings out thereof were at the sea. This [is] the inheritance of the tribe of the children of Ephraim by their families.
Die grens het van Tappúag weswaarts na die rivier Kana uitgegaan; en die uitgange daarvan was by die see. Dit is die erfenis van die stam van die kinders van Efraim volgens hulle families.
9
And the separate cities for the children of Ephraim [were] among the inheritance of the children of Manasseh, all the cities with their villages.
En die afgesonderde stede vir die kinders van Efraim was onder die erfenis van die kinders van Manasse, al die stede met hulle dorpe.
10
And they drave not out the Canaanites that dwelt in Gezer: but the Canaanites dwell among the Ephraimites unto this day, and serve under tribute.
En hulle het die Kanaäniete nie uitgedrywe wat in Geser gewoon het nie: maar die Kanaäniete woon onder die Efraimiete tot vandag toe, en dien onder diensbaarheid.