King James Version
AFR DVK
1
Now these [are] the kings of the land, which the children of Israel smote, and possessed their land on the other side Jordan toward the rising of the sun, from the river Arnon unto mount Hermon, and all the plain on the east:
Nou is dit die konings van die land, wat die kinders van Israel verslaan het, en hulle land in besit geneem het aan die ander kant van die Jordaan na die sonop, van die rivier Arnon af tot by die berg Hermon, en die hele vlakte ooswaarts:
2
Sihon king of the Amorites, who dwelt in Heshbon, [and] ruled from Aroer, which [is] upon the bank of the river Arnon, and from the middle of the river, and from half Gilead, even unto the river Jabbok, [which is] the border of the children of Ammon;
Síhon koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, en geheers het van Aroër af, wat by die oewer van die rivier Arnon is, en van die midde van die rivier af, en die helfte van Gílead, selfs tot by die rivier Jabbok, wat die grens van die kinders van Ammon is;
3
And from the plain to the sea of Chinneroth on the east, and unto the sea of the plain, [even] the salt sea on the east, the way to Bethjeshimoth; and from the south, under Ashdothpisgah:
En van die vlakte tot by die see van Kinnerot ooswaarts, en tot by die see van die vlakte, selfs die Soutsee ooswaarts, die pad na Bet-Jesimot; en van die suide onder Asdot-Pisga:
4
And the coast of Og king of Bashan, [which was] of the remnant of the giants, that dwelt at Ashtaroth and at Edrei,
En die kus van Og koning van Basan, wat van die oorblyfsel van die reuse was, wat in Astarot en by Edreï gewoon het,
5
And reigned in mount Hermon, and in Salcah, and in all Bashan, unto the border of the Geshurites and the Maachathites, and half Gilead, the border of Sihon king of Heshbon.
En geheers het in die berg Hermon, en in Salga, en in die hele Basan, tot by die grens van die Gesuriete en die Maägatiete, en die helfte van Gílead, die grens van Síhon koning van Hesbon.
6
Them did Moses the servant of the LORD and the children of Israel smite: and Moses the servant of the LORD gave it [for] a possession unto the Reubenites, and the Gadites, and the half tribe of Manasseh.
Hulle het Moses die dienaar van die HERE en die kinders van Israel verslaan: en Moses die dienaar van die HERE het dit as besitting gegee aan die Rubeniete, en aan die Gadiete, en aan die halfstam van Manasse.
7
And these [are] the kings of the country which Joshua and the children of Israel smote on this side Jordan on the west, from Baalgad in the valley of Lebanon even unto the mount Halak, that goeth up to Seir; which Joshua gave unto the tribes of Israel [for] a possession according to their divisions;
En dit is die konings van die land wat Josua en die kinders van Israel verslaan het aan hierdie kant van die Jordaan weswaarts, van Baäl-Gad in die dal van die Líbanon af tot by die berg Halak, wat opgaan na Seïr; wat Josua aan die stamme van Israel as besitting gegee het volgens hulle verdelings;
8
In the mountains, and in the valleys, and in the plains, and in the springs, and in the wilderness, and in the south country; the Hittites, the Amorites, and the Canaanites, the Perizzites, the Hivites, and the Jebusites:
In die berge, en in die valleie, en in die vlakte, en in die fonteine, en in die wildernis, en in die suide; die Hetiete, die Amoriete, en die Kanaäniete, die Feresiete, die Hewiete, en die Jebusiete:
9
The king of Jericho, one; the king of Ai, which [is] beside Bethel, one;
Die koning van Jérigo, een; die koning van Ai, wat by die sy van Bet-el is, een;
10
The king of Jerusalem, one; the king of Hebron, one;
Die koning van Jérusalem, een; die koning van Hebron, een;
11
The king of Jarmuth, one; the king of Lachish, one;
Die koning van Jarmut, een; die koning van Lágis, een;
12
The king of Eglon, one; the king of Gezer, one;
Die koning van Eglon, een; die koning van Geser, een;
13
The king of Debir, one; the king of Geder, one;
Die koning van Debir, een; die koning van Geder, een;
14
The king of Hormah, one; the king of Arad, one;
Die koning van Horma, een; die koning van Arad, een;
15
The king of Libnah, one; the king of Adullam, one;
Die koning van Libna, een; die koning van Adullam, een;
16
The king of Makkedah, one; the king of Bethel, one;
Die koning van Makkéda, een; die koning van Bet-el, een;
17
The king of Tappuah, one; the king of Hepher, one;
Die koning van Tappúag, een; die koning van Hefer, een;
18
The king of Aphek, one; the king of Lasharon, one;
Die koning van Afek, een; die koning van Lasaron, een;
19
The king of Madon, one; the king of Hazor, one;
Die koning van Madon, een; die koning van Hasor, een;
20
The king of Shimronmeron, one; the king of Achshaph, one;
Die koning van Simron-Meron, een; die koning van Agsaf, een;
21
The king of Taanach, one; the king of Megiddo, one;
Die koning van Táänag, een; die koning van Megiddo, een;
22
The king of Kedesh, one; the king of Jokneam of Carmel, one;
Die koning van Kedes, een; die koning van Jokneam by Karmel, een;
23
The king of Dor in the coast of Dor, one; the king of the nations of Gilgal, one;
Die koning van Dor in die kus van Dor, een; die koning van die nasies van Gilgal, een;
24
The king of Tirzah, one: all the kings thirty and one.
Die koning van Tirsa, een: al die konings was een en dertig.