← Jeremia 36 Jeremia — Jeremiah 37 Jeremia 38 →
King James Version
AFR DVK
1
And king Zedekiah the son of Josiah reigned instead of Coniah the son of Jehoiakim, whom Nebuchadrezzar king of Babylon made king in the land of Judah.
En koning Sedekía die seun van Josía het as koning geregeer in die plek van Konía die seun van Jójakim, wat Nebukadrésar koning van Babel in die land van Juda as koning aangestel het.
2
But neither he, nor his servants, nor the people of the land, did hearken unto the words of the LORD, which he spake by the prophet Jeremiah.
Maar hy, en sy dienaars, en die volk van die land, het nie na die woorde van die HERE geluister nie, wat Hy deur die profeet Jeremia gespreek het.
3
And Zedekiah the king sent Jehucal the son of Shelemiah and Zephaniah the son of Maaseiah the priest to the prophet Jeremiah, saying, Pray now unto the LORD our God for us.
En koning Sedekía het Jehugal die seun van Selemja, en Sefanja die seun van Maäseja die priester, na die profeet Jeremia gestuur, sê, Bid nou tot die HERE onse God vir ons.
4
Now Jeremiah came in and went out among the people: for they had not put him into prison.
Nou Jeremia het in en uit onder die volk gegaan: want hulle het hom nog nie in die gevangenis gesit nie.
5
Then Pharaoh’s army was come forth out of Egypt: and when the Chaldeans that besieged Jerusalem heard tidings of them, they departed from Jerusalem.
Toe het Farao se leër uit Egipte uitgetrek: en toe die Chaldeërs wat Jérusalem beleër het, die gerug daarvan gehoor het, het hulle van Jérusalem opgetrek.
6
Then came the word of the LORD unto the prophet Jeremiah, saying,
Toe het die woord van die HERE tot die profeet Jeremia gekom, sê,
7
Thus saith the LORD, the God of Israel; Thus shall ye say to the king of Judah, that sent you unto me to inquire of me; Behold, Pharaoh’s army, which is come forth to help you, shall return to Egypt into their own land.
So sê die HERE, die God van Israel; So moet julle tot die koning van Juda sê, wat julle tot My gestuur het om My te raadpleeg; Kyk, Farao se leër, wat uitgekom het om julle te help, sal terugkeer na Egipte in hulle eie land.
8
And the Chaldeans shall come again, and fight against this city, and take it, and burn it with fire.
En die Chaldeërs sal terugkom, en teen hierdie stad veg, en dit inneem, en dit met vuur verbrand.
9
Thus saith the LORD; Deceive not yourselves, saying, The Chaldeans shall surely depart from us: for they shall not depart.
So sê die HERE; Bedrieg julle siele nie, sê, Die Chaldeërs sal sekerlik van ons wegtrek: want hulle sal nie wegtrek nie.
10
For though ye had smitten the whole army of the Chaldeans that fight against you, and there remained [but] wounded men among them, [yet] should they rise up every man in his tent, and burn this city with fire.
Want al sou julle die hele leër van die Chaldeërs wat teen julle veg, verslaan het, en daar net gewonde manne onder hulle oorbly, sou elkeen in sy tent opstaan, en hierdie stad met vuur verbrand.
11
And it came to pass, that when the army of the Chaldeans was broken up from Jerusalem for fear of Pharaoh’s army,
En dit het gebeur, toe die leër van die Chaldeërs van Jérusalem afgebreek het vanweë Farao se leër,
12
Then Jeremiah went forth out of Jerusalem to go into the land of Benjamin, to separate himself thence in the midst of the people.
Dat Jeremia uitgegaan het uit Jérusalem om in die land van Benjamin te gaan, om homself daar te skei in die midde van die volk.
13
And when he was in the gate of Benjamin, a captain of the ward [was] there, whose name [was] Irijah, the son of Shelemiah, the son of Hananiah; and he took Jeremiah the prophet, saying, Thou fallest away to the Chaldeans.
En toe hy in die poort van Benjamin was, was daar ’n kaptein van die wag, wie se naam was Jiría, die seun van Selemja, die seun van Hananja; en hy het Jeremia die profeet gegryp, sê, Jy val af na die Chaldeërs.
14
Then said Jeremiah, [It is] false; I fall not away to the Chaldeans. But he hearkened not to him: so Irijah took Jeremiah, and brought him to the princes.
Toe het Jeremia gesê, Dit is vals; ek val nie af na die Chaldeërs nie. Maar hy het nie na hom geluister nie: so het Jiría Jeremia gegryp, en hom na die vorstes gebring.
15
Wherefore the princes were wroth with Jeremiah, and smote him, and put him in prison in the house of Jonathan the scribe: for they had made that the prison.
Daarom was die vorstes toornig op Jeremia, en het hom geslaan, en hom in die gevangenis gesit in die huis van Jonatan die skrywer: want hulle het dit as die gevangenis gemaak.
16
When Jeremiah was entered into the dungeon, and into the cabins, and Jeremiah had remained there many days;
Toe Jeremia in die kerkerhuis, en in die selle, ingekom het, en Jeremia daar baie dae gebly het;
17
Then Zedekiah the king sent, and took him out: and the king asked him secretly in his house, and said, Is there [any] word from the LORD? And Jeremiah said, There is: for, said he, thou shalt be delivered into the hand of the king of Babylon.
Toe het koning Sedekía gestuur, en hom uitgehaal: en die koning het hom in sy huis in die geheim gevra, en gesê, Is daar enige woord van die HERE? En Jeremia het gesê, Daar is: want, het hy gesê, jy sal in die hand van die koning van Babel oorgegee word.
18
Moreover Jeremiah said unto king Zedekiah, What have I offended against thee, or against thy servants, or against this people, that ye have put me in prison?
Bowendien het Jeremia tot koning Sedekía gesê, Wat het ek teen jou, of teen jou dienaars, of teen hierdie volk oortree, dat julle my in die gevangenis gesit het?
19
Where [are] now your prophets which prophesied unto you, saying, The king of Babylon shall not come against you, nor against this land?
Waar is nou julle profete wat tot julle geprofeteer het, sê, Die koning van Babel sal nie teen julle, en ook nie teen hierdie land kom nie?
20
Therefore hear now, I pray thee, O my lord the king: let my supplication, I pray thee, be accepted before thee; that thou cause me not to return to the house of Jonathan the scribe, lest I die there.
Daarom hoor nou, ek bid jou, o my heer die koning: laat my smeking, ek bid jou, voor jou aanvaar word; dat jy my nie terugbring na die huis van Jonatan die skrywer, dat ek nie daar sterwe nie.
21
Then Zedekiah the king commanded that they should commit Jeremiah into the court of the prison, and that they should give him daily a piece of bread out of the bakers’ street, until all the bread in the city were spent. Thus Jeremiah remained in the court of the prison.
Toe het koning Sedekía beveel dat hulle Jeremia in die voorhof van die gevangenis sou sit, en dat hulle hom daagliks ’n stuk brood uit die bakkersstraat sou gee, totdat al die brood in die stad op was. So het Jeremia in die voorhof van die gevangenis gebly.