← Jeremia 35 Jeremia — Jeremiah 36 Jeremia 37 →
King James Version
AFR DVK
1
And it came to pass in the fourth year of Jehoiakim the son of Josiah king of Judah, [that] this word came unto Jeremiah from the LORD, saying,
En dit het gebeur in die vierde jaar van Jójakim die seun van Josía koning van Juda, dat hierdie woord tot Jeremia van die HERE gekom het, sê,
2
Take thee a roll of a book, and write therein all the words that I have spoken unto thee against Israel, and against Judah, and against all the nations, from the day I spake unto thee, from the days of Josiah, even unto this day.
Neem jou ’n boekrol, en skryf daarin al die woorde wat ek tot jou gespreek het teen Israel, en teen Juda, en teen al die nasies, van die dag af dat ek tot jou gespreek het, van die dae van Josía af, selfs tot hierdie dag.
3
It may be that the house of Judah will hear all the evil which I purpose to do unto them; that they may return every man from his evil way; that I may forgive their iniquity and their sin.
Dit mag wees dat die huis van Juda al die kwaad sal hoor wat ek voorneme is om aan hulle te doen; dat hulle elkeen van sy boos weg mag terugkeer; dat ek hulle ongeregtigheid en hulle sonde mag vergewe.
4
Then Jeremiah called Baruch the son of Neriah: and Baruch wrote from the mouth of Jeremiah all the words of the LORD, which he had spoken unto him, upon a roll of a book.
Toe het Jeremia Barug die seun van Nería geroep: en Barug het uit die mond van Jeremia al die woorde van die HERE, wat Hy tot hom gespreek het, op ’n boekrol geskrywe.
5
And Jeremiah commanded Baruch, saying, I [am] shut up; I cannot go into the house of the LORD:
En Jeremia het Barug beveel, sê, Ek is opgesluit; ek kan nie in die huis van die HERE ingaan nie:
6
Therefore go thou, and read in the roll, which thou hast written from my mouth, the words of the LORD in the ears of the people in the LORD’S house upon the fasting day: and also thou shalt read them in the ears of all Judah that come out of their cities.
Daarom gaan jy, en lees in die rol, wat jy uit my mond geskrywe het, die woorde van die HERE in die ore van die volk in die huis van die HERE op die vasdag: en jy sal hulle ook lees in die ore van al Juda wat uit hulle stede kom.
7
It may be they will present their supplication before the LORD, and will return every one from his evil way: for great [is] the anger and the fury that the LORD hath pronounced against this people.
Dit mag wees hulle sal hulle smeking voor die HERE neerlê, en elkeen van sy boos weg terugkeer: want groot is die toorn en die grimmigheid wat die HERE teen hierdie volk uitgespreek het.
8
And Baruch the son of Neriah did according to all that Jeremiah the prophet commanded him, reading in the book the words of the LORD in the LORD’S house.
En Barug die seun van Nería het volgens alles wat die profeet Jeremia hom beveel het, gedoen, en die boek in die huis van die HERE gelees, die woorde van die HERE.
9
And it came to pass in the fifth year of Jehoiakim the son of Josiah king of Judah, in the ninth month, [that] they proclaimed a fast before the LORD to all the people in Jerusalem, and to all the people that came from the cities of Judah unto Jerusalem.
En dit het gebeur in die vyfde jaar van Jójakim die seun van Josía koning van Juda, in die negende maand, dat hulle ’n vasdag voor die HERE afgekondig het aan al die volk in Jérusalem, en aan al die volk wat uit die stede van Juda in Jérusalem gekom het.
10
Then read Baruch in the book the words of Jeremiah in the house of the LORD, in the chamber of Gemariah the son of Shaphan the scribe, in the higher court, at the entry of the new gate of the LORD’S house, in the ears of all the people.
Toe het Barug in die boek die woorde van Jeremia gelees in die huis van die HERE, in die kamer van Gemarja die seun van Safan die skrywer, in die boonste voorhof, by die ingang van die nuwe poort van die huis van die HERE, in die ore van al die volk.
11
When Michaiah the son of Gemariah, the son of Shaphan, had heard out of the book all the words of the LORD,
Toe Miga die seun van Gemarja, die seun van Safan, al die woorde van die HERE uit die boek gehoor het,
12
Then he went down into the king’s house, into the scribe’s chamber: and, lo, all the princes sat there, [even] Elishama the scribe, and Delaiah the son of Shemaiah, and Elnathan the son of Achbor, and Gemariah the son of Shaphan, and Zedekiah the son of Hananiah, and all the princes.
Toe het hy afgegaan in die huis van die koning, in die skrywer se kamer: en kyk, al die vorstes het daar gesit, selfs Elisama die skrywer, en Delaja die seun van Semaja, en Elnatan die seun van Agbor, en Gemarja die seun van Safan, en Sedekía die seun van Hananja, en al die vorstes.
13
Then Michaiah declared unto them all the words that he had heard, when Baruch read the book in the ears of the people.
Toe het Miga tot hulle verklaar al die woorde wat hy gehoor het, toe Barug die boek in die ore van die volk gelees het.
14
Therefore all the princes sent Jehudi the son of Nethaniah, the son of Shelemiah, the son of Cushi, unto Baruch, saying, Take in thine hand the roll wherein thou hast read in the ears of the people, and come. So Baruch the son of Neriah took the roll in his hand, and came unto them.
Daarom het al die vorstes Jehúdi die seun van Netanja, die seun van Selemja, die seun van Kusi, na Barug gestuur, sê, Neem in jou hand die rol waarin jy in die ore van die volk gelees het, en kom. So het Barug die seun van Nería die rol in sy hand geneem, en tot hulle gekom.
15
And they said unto him, Sit down now, and read it in our ears. So Baruch read [it] in their ears.
En hulle het tot hom gesê, Sit neer nou, en lees dit in ons ore. So het Barug dit in hulle ore gelees.
16
Now it came to pass, when they had heard all the words, they were afraid both one and other, and said unto Baruch, We will surely tell the king of all these words.
Nou dit het gebeur, toe hulle al die woorde gehoor het, het hulle met vrees na mekaar gekyk, en tot Barug gesê, Ons sal sekerlik al hierdie woorde aan die koning vertel.
17
And they asked Baruch, saying, Tell us now, How didst thou write all these words at his mouth?
En hulle het Barug gevra, sê, Vertel ons nou, Hoe het jy al hierdie woorde uit sy mond geskrywe?
18
Then Baruch answered them, He pronounced all these words unto me with his mouth, and I wrote [them] with ink in the book.
Toe het Barug hulle geantwoord, Hy het al hierdie woorde uit sy mond aan my voorgelê, en ek het hulle met ink in die boek geskrywe.
19
Then said the princes unto Baruch, Go, hide thee, thou and Jeremiah; and let no man know where ye be.
Toe het die vorstes tot Barug gesê, Gaan, verberg jou, jy en Jeremia; en laat niemand weet waar julle is nie.
20
And they went in to the king into the court, but they laid up the roll in the chamber of Elishama the scribe, and told all the words in the ears of the king.
En hulle het na die koning in die voorhof gegaan, maar hulle het die rol in die kamer van Elisama die skrywer neergesit, en hulle het al die woorde in die ore van die koning vertel.
21
So the king sent Jehudi to fetch the roll: and he took it out of Elishama the scribe’s chamber. And Jehudi read it in the ears of the king, and in the ears of all the princes which stood beside the king.
So het die koning Jehúdi gestuur om die rol te haal: en hy het dit uit die kamer van Elisama die skrywer geneem. En Jehúdi het dit in die ore van die koning, en in die ore van al die vorstes wat by die koning gestaan het, gelees.
22
Now the king sat in the winterhouse in the ninth month: and [there was a fire] on the hearth burning before him.
Nou die koning het in die winterhuis gesit in die negende maand: en daar was ‚'n vuur voor hom op die vuurherd.
23
And it came to pass, [that] when Jehudi had read three or four leaves, he cut it with the penknife, and cast [it] into the fire that [was] on the hearth, until all the roll was consumed in the fire that [was] on the hearth.
En dit het gebeur, toe Jehúdi drie of vier bladsye gelees het, dat hy dit met die skrywersmes afgesny het, en in die vuur wat op die vuurherd was, gegooi het, totdat al die rol in die vuur op die vuurherd verteer was.
24
Yet they were not afraid, nor rent their garments, [neither] the king, nor any of his servants that heard all these words.
Tog het hulle nie bang geword nie, en hulle klere nie geskeur nie, die koning, en al sy dienaars wat al hierdie woorde gehoor het.
25
Nevertheless Elnathan and Delaiah and Gemariah had made intercession to the king that he would not burn the roll: but he would not hear them.
Alhoewel Elnatan en Delaja en Gemarja by die koning gepleit het dat hy die rol nie sou verbrand nie: tog wou hy nie na hulle luister nie.
26
But the king commanded Jerahmeel the son of Hammelech, and Seraiah the son of Azriel, and Shelemiah the son of Abdeel, to take Baruch the scribe and Jeremiah the prophet: but the LORD hid them.
Maar die koning het Jerahmeël die seun van Hameleg, en Seraja die seun van Azriël, en Selemja die seun van Abdeël beveel om Barug die skrywer en Jeremia die profeet te gryp: maar die HERE het hulle verberg.
27
Then the word of the LORD came to Jeremiah, after that the king had burned the roll, and the words which Baruch wrote at the mouth of Jeremiah, saying,
Toe het die woord van die HERE tot Jeremia gekom, nadat die koning die rol, en die woorde wat Barug uit die mond van Jeremia geskrywe het, verbrand het, sê,
28
Take thee again another roll, and write in it all the former words that were in the first roll, which Jehoiakim the king of Judah hath burned.
Neem jou weer ’n ander rol, en skryf daarin al die vorige woorde wat in die eerste rol was, wat Jójakim die koning van Juda verbrand het.
29
And thou shalt say to Jehoiakim king of Judah, Thus saith the LORD; Thou hast burned this roll, saying, Why hast thou written therein, saying, The king of Babylon shall certainly come and destroy this land, and shall cause to cease from thence man and beast?
En jy sal tot Jójakim koning van Juda sê, So sê die HERE; Jy het hierdie rol verbrand, sê, Waarom het jy daarin geskrywe, sê, Die koning van Babel sal sekerlik kom en hierdie land vernietig, en sal die mens en die dier daaruit laat ophou?
30
Therefore thus saith the LORD of Jehoiakim king of Judah; He shall have none to sit upon the throne of David: and his dead body shall be cast out in the day to the heat, and in the night to the frost.
Daarom so sê die HERE van Jójakim koning van Juda; Hy sal niemand hê om op die troon van Dawid te sit nie: en sy dooie liggaam sal uitgewerp word in die dag tot die hitte, en in die nag tot die ryp.
31
And I will punish him and his seed and his servants for their iniquity; and I will bring upon them, and upon the inhabitants of Jerusalem, and upon the men of Judah, all the evil that I have pronounced against them; but they hearkened not.
En ek sal hom en sy saad en sy dienaars vir hulle ongeregtigheid besoek; en ek sal op hulle, en op die inwoners van Jérusalem, en op die manne van Juda, al die kwaad bring wat ek teen hulle uitgespreek het; maar hulle het nie geluister nie.
32
Then took Jeremiah another roll, and gave it to Baruch the scribe, the son of Neriah; who wrote therein from the mouth of Jeremiah all the words of the book which Jehoiakim king of Judah had burned in the fire: and there were added besides unto them many like words.
Toe het Jeremia ’n ander rol geneem, en dit aan Barug die skrywer, die seun van Nería, gegee; wat daarin uit die mond van Jeremia al die woorde van die boek geskrywe het wat Jójakim koning van Juda in die vuur verbrand het: en daar is by hulle baie dergelike woorde bygevoeg.