King James Version
AFR DVK
1
And in that day seven women shall take hold of one man, saying, We will eat our own bread, and wear our own apparel: only let us be called by thy name, to take away our reproach.
En in daardie dag sal sewe vroue een man aangryp, sê, Ons sal ons eie brood eet, en ons eie klere aantrek: laat ons net by jou naam genoem word, om ons smaad weg te neem.
2
In that day shall the branch of the LORD be beautiful and glorious, and the fruit of the earth [shall be] excellent and comely for them that are escaped of Israel.
In daardie dag sal die tak van die HERE mooi en heerlik wees, en die vrug van die aarde uitnemend en aantreklik vir dié wat van Israel ontvlug is.
3
And it shall come to pass, [that he that is] left in Zion, and [he that] remaineth in Jerusalem, shall be called holy, [even] every one that is written among the living in Jerusalem:
En dit sal gebeur, dat hy wat in Sion oorbly, en hy wat in Jérusalem oorbly, heilig genoem sal word, selfs elkeen wat onder die lewendes in Jérusalem opgeskrywe is:
4
When the Lord shall have washed away the filth of the daughters of Zion, and shall have purged the blood of Jerusalem from the midst thereof by the spirit of judgment, and by the spirit of burning.
Wanneer die Here die vuilheid van die dogters van Sion afgewas het, en die bloed van Jérusalem uit die midde daarvan gesuiwer het deur die gees van oordeel, en deur die gees van brand.
5
And the LORD will create upon every dwelling place of mount Zion, and upon her assemblies, a cloud and smoke by day, and the shining of a flaming fire by night: for upon all the glory [shall be] a defence.
En die HERE sal ‚'n skepping skep op elke woning van die berg Sion, en op haar vergaderinge, ‚'n wolk en rook by dag, en die skynsel van ‚'n vlammende vuur by nag: want op al die heerlikheid sal ‚'n verdediging wees.
6
And there shall be a tabernacle for a shadow in the daytime from the heat, and for a place of refuge, and for a covert from storm and from rain.
En daar sal ’n tabernakel wees vir ’n skaduwee in die dag van die hitte, en vir ’n plek van toevlug, en vir ’n skuiling teen storm en teen reën.