← Jesaja 24 Jesaja — Isaiah 25 Jesaja 26 →
King James Version
AFR DVK
1
O LORD, thou [art] my God; I will exalt thee, I will praise thy name; for thou hast done wonderful [things; thy] counsels of old [are] faithfulness [and] truth.
O HERE, U is my God; ek sal U verhoog, ek sal u Naam prys; want U het wonderlike dinge gedoen; u raad van ouds is getrouheid en waarheid.
2
For thou hast made of a city an heap; [of] a defenced city a ruin: a palace of strangers to be no city; it shall never be built.
Want U het van ‚'n stad ‚'n hoop gemaak; van ‚'n versterkte stad ‚'n puinhoop: ‚'n paleis van vreemdelinge om nie ‚'n stad te wees nie; dit sal nooit gebou word nie.
3
Therefore shall the strong people glorify thee, the city of the terrible nations shall fear thee.
Daarom sal die sterk volk U eer, die stad van die vreeslike nasies sal U vrees.
4
For thou hast been a strength to the poor, a strength to the needy in his distress, a refuge from the storm, a shadow from the heat, when the blast of the terrible ones [is] as a storm [against] the wall.
Want U is ‚'n sterkte vir die armes, ‚'n sterkte vir die behoeftige in sy benoudheid, ‚'n toevlug teen die storm, ‚'n skaduwee teen die hitte, wanneer die geblaas van die vreeslikes is soos ‚'n storm teen die muur.
5
Thou shalt bring down the noise of strangers, as the heat in a dry place; [even] the heat with the shadow of a cloud: the branch of the terrible ones shall be brought low.
U sal die geraas van vreemdelinge neerbring, soos die hitte in ’n droë plek; selfs die hitte met die skaduwee van ’n wolk: die tak van die vreeslikes sal neergeslaan word.
6
And in this mountain shall the LORD of hosts make unto all people a feast of fat things, a feast of wines on the lees, of fat things full of marrow, of wines on the lees well refined.
En in hierdie berg sal die HERE van leërskare ’n fees van vet dinge vir al die volk maak, ’n fees van wyne op die droesem, van vet dinge vol murg, van wyne op die droesem goed gesuiwer.
7
And he will destroy in this mountain the face of the covering cast over all people, and the vail that is spread over all nations.
En Hy sal in hierdie berg die aangesig van die bedekking vernietig wat oor al die volk uitgegooi is, en die sluier wat oor al die nasies gesprei is.
8
He will swallow up death in victory; and the Lord GOD will wipe away tears from off all faces; and the rebuke of his people shall he take away from off all the earth: for the LORD hath spoken [it].
Hy sal die dood vir ewig verslind; en die Here GOD sal die trane van alle aangesigte afvee; en die smaad van sy volk sal Hy van die hele aarde af wegneem: want die HERE het dit gespreek.
9
And it shall be said in that day, Lo, this [is] our God; we have waited for him, and he will save us: this [is] the LORD; we have waited for him, we will be glad and rejoice in his salvation.
En daar sal in daardie dag gesê word, Kyk, dit is onse God; ons het op Hom gewag, en Hy sal ons red: dit is die HERE; ons het op Hom gewag, ons sal juig en vrolik wees in sy heil.
10
For in this mountain shall the hand of the LORD rest, and Moab shall be trodden down under him, even as straw is trodden down for the dunghill.
Want in hierdie berg sal die hand van die HERE rus, en Moab sal onder Hom vertrap word soos strooi vertrap word vir die mis.
11
And he shall spread forth his hands in the midst of them, as he that swimmeth spreadeth forth [his hands] to swim: and he shall bring down their pride together with the spoils of their hands.
En Hy sal sy hande uitbrei in die midde daarvan, soos hy wat swem sy hande uitsprei om te swem: en Hy sal hulle trotsheid saam met die kunsgrepe van hulle hande neerbring.
12
And the fortress of the high fort of thy walls shall he bring down, lay low, [and] bring to the ground, [even] to the dust.
En die vesting van die hoë vesting van jou mure sal Hy neerbring, neerwerp, en tot die grond, selfs tot die stof, bring.