King James Version
AFR DVK
1
Woe to the land shadowing with wings, which [is] beyond the rivers of Ethiopia:
Wee die land wat skaduwee maak met vlerke, wat anderkant die riviere van Etiopië is,
2
That sendeth ambassadors by the sea, even in vessels of bulrushes upon the waters, [saying], Go, ye swift messengers, to a nation scattered and peeled, to a people terrible from their beginning hitherto; a nation meted out and trodden down, whose land the rivers have spoiled!
Wat boodskappers stuur by die see, selfs in vaartuie van riete op die waters, sê, Gaan, julle vinnige boodskappers, na ’n nasie wat verstrooi en gepluk is, na ’n volk vreeslik van hulle begin af, ’n nasie wat gemete is en vertrap, wie se land die riviere verwoes het!
3
All ye inhabitants of the world, and dwellers on the earth, see ye, when he lifteth up an ensign on the mountains; and when he bloweth a trumpet, hear ye.
Al julle inwoners van die wêreld, en bewoners van die aarde, sien julle wanneer hy ’n banier opreg op die berge; en wanneer hy die trompet blaas, hoor julle.
4
For so the LORD said unto me, I will take my rest, and I will consider in my dwelling place like a clear heat upon herbs, [and] like a cloud of dew in the heat of harvest.
Want so het die HERE tot my gesê, Ek sal rustig wees, en in my woning kyk soos ’n helder hitte op kruid, en soos ’n wolk van dou in die hitte van die oes.
5
For afore the harvest, when the bud is perfect, and the sour grape is ripening in the flower, he shall both cut off the sprigs with pruning hooks, and take away [and] cut down the branches.
Want voor die oes, wanneer die knop volmaak is, en die suur druif ryp word in die blom, sal Hy die lote met snoeimesse afsny, en die takke wegnem en afkap.
6
They shall be left together unto the fowls of the mountains, and to the beasts of the earth: and the fowls shall summer upon them, and all the beasts of the earth shall winter upon them.
Hulle sal saam gelaat word aan die voëls van die berge, en aan die diere van die aarde: en die voëls sal daarop somer deurbring, en al die diere van die aarde sal daarop winter deurbring.
7
In that time shall the present be brought unto the LORD of hosts of a people scattered and peeled, and from a people terrible from their beginning hitherto; a nation meted out and trodden under foot, whose land the rivers have spoiled, to the place of the name of the LORD of hosts, the mount Zion.
In daardie tyd sal ’n geskenk gebring word aan die HERE van leërskare van ’n volk wat verstrooi en gepluk is, en van ’n volk vreeslik van hulle begin af, ’n nasie wat gemete is en vertrap, wie se land die riviere verwoes het, na die plek van die Naam van die HERE van leërskare, die berg Sion.