King James Version
AFR DVK
1
I will stand upon my watch, and set me upon the tower, and will watch to see what he will say unto me, and what I shall answer when I am reproved.
Ek sal op my wag staan, en myself op die toring stel, en sal kyk om te sien wat Hy tot my sal sê, en wat ek sal antwoord wanneer ek berispe word.
2
And the LORD answered me, and said, Write the vision, and make [it] plain upon tables, that he may run that readeth it.
En die HERE het geantwoord, en gesê, Skryf die visioen, en maak dit duidelik op tafels, dat hy mag hardloop wat dit lees.
3
For the vision [is] yet for an appointed time, but at the end it shall speak, and not lie: though it tarry, wait for it; because it will surely come, it will not tarry.
Want die visioen is nog vir ‚'n aangewese tyd, maar aan die einde sal dit spreek, en nie lieg nie: alhoewel dit vertoef, wag daarvoor; omdat dit sekerlik sal kom, dit sal nie vertoef nie.
4
Behold, his soul [which] is lifted up is not upright in him: but the just shall live by his faith.
Kyk, sy siel wat verhef is, is nie reg in hom nie: maar die regverdige sal deur sy geloof lewe.
5
Yea also, because he transgresseth by wine, [he is] a proud man, neither keepeth at home, who enlargeth his desire as hell, and [is] as death, and cannot be satisfied, but gathereth unto him all nations, and heapeth unto him all people:
Ja ook, omdat hy die wyn oortree, is hy ‚'n trouelose man, en hou nie by die huis nie, wat sy begeerte soos die doderyk vergroot het, en is soos die dood, en kan nie versadig word nie, maar versamel al die nasies tot hom, en stapel al die volk tot hom op.
6
Shall not all these take up a parable against him, and a taunting proverb against him, and say, Woe to him that increaseth [that which is] not his! how long? and to him that ladeth himself with thick clay!
Sal nie al hierdie ’n gelykenis teen hom opneem, en ’n spottende spreekwoord teen hom nie, en sê, Wee aan hom wat vermeerder wat nie syne is nie! hoe lank? en aan hom wat homself met dik klei belas!
7
Shall they not rise up suddenly that shall bite thee, and awake that shall vex thee, and thou shalt be for booties unto them?
Sal hulle nie skielik opstaan wat jou sal byt, en wakker word wat jou sal verontrus, en jy sal vir hulle ‚'n buit wees nie?
8
Because thou hast spoiled many nations, all the remnant of the people shall spoil thee; because of men’s blood, and [for] the violence of the land, of the city, and of all that dwell therein.
Omdat jy baie nasies geplunder het, sal al die oorblyfsel van die volk jou plunder; vanweë die bloed van die mens, en vir die geweld van die land, van die stad, en van almal wat daarin woon.
9
Woe to him that coveteth an evil covetousness to his house, that he may set his nest on high, that he may be delivered from the power of evil!
Wee aan hom wat ‚'n boos hebsug vir sy huis begeer, dat hy sy nes hoog mag sit, dat hy verlos mag word uit die mag van die kwaad!
10
Thou hast consulted shame to thy house by cutting off many people, and hast sinned [against] thy soul.
Jy het skaamte vir jou huis beraadslaag deur baie volk af te sny, en het teen jou siel gesondig.
11
For the stone shall cry out of the wall, and the beam out of the timber shall answer it.
Want die steen sal uit die muur uitroep, en die balke uit die houtwerk sal dit antwoord.
12
Woe to him that buildeth a town with blood, and stablisheth a city by iniquity!
Wee aan hom wat ‚'n stad met bloed bou, en ‚'n dorp met ongeregtigheid vestig!
13
Behold, [is it] not of the LORD of hosts that the people shall labour in the very fire, and the people shall weary themselves for very vanity?
Kyk, is dit nie van die HERE van leërskare nie dat die volk sal arbei in die baie vuur, en die volk hulle moeg maak vir baie ydelheid?
14
For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.
Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE, soos die waters die see bedek.
15
Woe unto him that giveth his neighbour drink, that puttest thy bottle to [him], and makest [him] drunken also, that thou mayest look on their nakedness!
Wee aan hom wat sy naaste drink gee, wat jou bottel byvoeg, en hom ook dronk maak, dat jy na hulle naaktheid mag kyk!
16
Thou art filled with shame for glory: drink thou also, and let thy foreskin be uncovered: the cup of the LORD’S right hand shall be turned unto thee, and shameful spewing [shall be] on thy glory.
Jy is met skande gevul in plaas van eer: drink jy ook, en laat jou voorhuid ontbloot word: die beker van die HERE se regterhand sal tot jou omgedraai word, en skandelike uitspuing sal op jou heerlikheid wees.
17
For the violence of Lebanon shall cover thee, and the spoil of beasts, [which] made them afraid, because of men’s blood, and for the violence of the land, of the city, and of all that dwell therein.
Want die geweld van Líbanon sal jou bedek, en die verwoesting van die diere, wat hulle bang gemaak het, vanweë die bloed van die mens, en vir die geweld van die land, van die stad, en van almal wat daarin woon.
18
What profiteth the graven image that the maker thereof hath graven it; the molten image, and a teacher of lies, that the maker of his work trusteth therein, to make dumb idols?
Wat baat die gesnede beeld dat die maker daarvan dit gemaak het; die gegote beeld, en ‚'n leermeester van leuens, dat die maker van sy werk daarin vertrou, om stom afgode te maak?
19
Woe unto him that saith to the wood, Awake; to the dumb stone, Arise, it shall teach! Behold, it [is] laid over with gold and silver, and [there is] no breath at all in the midst of it.
Wee aan hom wat tot die hout sê, Word wakker; tot die stom steen, Staan op, dit sal leer! Kyk, dit is met goud en silwer oorgetrek, en daar is geen asem daarin nie.
20
But the LORD [is] in his holy temple: let all the earth keep silence before him.
Maar die HERE is in sy heilige tempel: laat die hele aarde stil wees voor Hom.