King James Version
AFR DVK
1
Now these [are] the children of the province that went up out of the captivity, of those which had been carried away, whom Nebuchadnezzar the king of Babylon had carried away unto Babylon, and came again unto Jerusalem and Judah, every one unto his city;
Nou dit is die kinders van die provinsie wat opgetrek het uit die ballingskap, van dié wat weggevoer is, wat Nebukadrésar die koning van Babel na Babel weggevoer het, en teruggekeer het na Jérusalem en Juda, elkeen na sy stad;
2
Which came with Zerubbabel: Jeshua, Nehemiah, Seraiah, Reelaiah, Mordecai, Bilshan, Mispar, Bigvai, Rehum, Baanah. The number of the men of the people of Israel:
Wat met Serubbábel gekom het: Jesua, Nehemía, Serája, Reëlája, Mordégai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Rehum, Baäna. Die getal van die manne van die volk van Israel:
3
The children of Parosh, two thousand an hundred seventy and two.
Die kinders van Paros, tweeduisend ‚'n honderd twee en sewentig.
4
The children of Shephatiah, three hundred seventy and two.
Die kinders van Sefatja, driehonderd twee en sewentig.
5
The children of Arah, seven hundred seventy and five.
Die kinders van Arag, sewehonderd vyf en sewentig.
6
The children of Pahathmoab, of the children of Jeshua [and] Joab, two thousand eight hundred and twelve.
Die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van Jesua en Joab, tweeduisend agthonderd en twaalf.
7
The children of Elam, a thousand two hundred fifty and four.
Die kinders van Elam, ‚'n duisend tweehonderd vier en vyftig.
8
The children of Zattu, nine hundred forty and five.
Die kinders van Sattu, negehonderd vyf en veertig.
9
The children of Zaccai, seven hundred and threescore.
Die kinders van Sakkai, sewehonderd en sestig.
10
The children of Bani, six hundred forty and two.
Die kinders van Bani, seshonderd twee en veertig.
11
The children of Bebai, six hundred twenty and three.
Die kinders van Bebai, seshonderd drie en twintig.
12
The children of Azgad, a thousand two hundred twenty and two.
Die kinders van Asgad, ‚'n duisend tweehonderd twee en twintig.
13
The children of Adonikam, six hundred sixty and six.
Die kinders van Adonikam, seshonderd ses en sestig.
14
The children of Bigvai, two thousand fifty and six.
Die kinders van Bigwai, tweeduisend ses en vyftig.
15
The children of Adin, four hundred fifty and four.
Die kinders van Adin, vierhonderd vier en vyftig.
16
The children of Ater of Hezekiah, ninety and eight.
Die kinders van Ater van Hiskía, agt en negentig.
17
The children of Bezai, three hundred twenty and three.
Die kinders van Besai, driehonderd drie en twintig.
18
The children of Jorah, an hundred and twelve.
Die kinders van Jora, ‚'n honderd en twaalf.
19
The children of Hashum, two hundred twenty and three.
Die kinders van Hasum, tweehonderd drie en twintig.
20
The children of Gibbar, ninety and five.
Die kinders van Gibbar, vyf en negentig.
21
The children of Bethlehem, an hundred twenty and three.
Die kinders van Betlehem, ‚'n honderd drie en twintig.
22
The men of Netophah, fifty and six.
Die manne van Netofa, ses en vyftig.
23
The men of Anathoth, an hundred twenty and eight.
Die manne van Anatot, ‚'n honderd agt en twintig.
24
The children of Azmaveth, forty and two.
Die kinders van Asmavet, twee en veertig.
25
The children of Kirjatharim, Chephirah, and Beeroth, seven hundred and forty and three.
Die kinders van Kirjat-Arim, Kefíra, en Beërot, sewehonderd drie en veertig.
26
The children of Ramah and Geba, six hundred twenty and one.
Die kinders van Rama en Geba, seshonderd een en twintig.
27
The men of Michmas, an hundred twenty and two.
Die manne van Migmas, ‚'n honderd twee en twintig.
28
The men of Bethel and Ai, two hundred twenty and three.
Die manne van Bet-el en Ai, tweehonderd drie en twintig.
29
The children of Nebo, fifty and two.
Die kinders van Nebo, twee en vyftig.
30
The children of Magbish, an hundred fifty and six.
Die kinders van Magbis, ‚'n honderd ses en vyftig.
31
The children of the other Elam, a thousand two hundred fifty and four.
Die kinders van die ander Elam, ‚'n duisend tweehonderd vier en vyftig.
32
The children of Harim, three hundred and twenty.
Die kinders van Harim, driehonderd en twintig.
33
The children of Lod, Hadid, and Ono, seven hundred twenty and five.
Die kinders van Lod, Hadid, en Ono, sewehonderd vyf en twintig.
34
The children of Jericho, three hundred forty and five.
Die kinders van Jérigo, driehonderd vyf en veertig.
35
The children of Senaah, three thousand and six hundred and thirty.
Die kinders van Senaä, drieduisend en seshonderd en dertig.
36
The priests: the children of Jedaiah, of the house of Jeshua, nine hundred seventy and three.
Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jesua, negehonderd drie en sewentig.
37
The children of Immer, a thousand fifty and two.
Die kinders van Immer, ‚'n duisend twee en vyftig.
38
The children of Pashur, a thousand two hundred forty and seven.
Die kinders van Pasgur, ‚'n duisend tweehonderd sewe en veertig.
39
The children of Harim, a thousand and seventeen.
Die kinders van Harim, ‚'n duisend en sewentien.
40
The Levites: the children of Jeshua and Kadmiel, of the children of Hodaviah, seventy and four.
Die Leviete: die kinders van Jesua en Kadmíël, van die kinders van Hodavja, vier en sewentig.
41
The singers: the children of Asaph, an hundred twenty and eight.
Die sangers: die kinders van Asaf, ‚'n honderd agt en twintig.
42
The children of the porters: the children of Shallum, the children of Ater, the children of Talmon, the children of Akkub, the children of Hatita, the children of Shobai, [in] all an hundred thirty and nine.
Die kinders van die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hatita, die kinders van Sobai, in alles ‚'n honderd nege en dertig.
43
The Nethinims: the children of Ziha, the children of Hasupha, the children of Tabbaoth,
Die Netinim: die kinders van Siha, die kinders van Hasufa, die kinders van Tabbaot,
44
The children of Keros, the children of Siaha, the children of Padon,
Die kinders van Keros, die kinders van Síaá, die kinders van Padon,
45
The children of Lebanah, the children of Hagabah, the children of Akkub,
Die kinders van Lebana, die kinders van Hagaba, die kinders van Akkub,
46
The children of Hagab, the children of Shalmai, the children of Hanan,
Die kinders van Hagab, die kinders van Salmai, die kinders van Hanan,
47
The children of Giddel, the children of Gahar, the children of Reaiah,
Die kinders van Giddel, die kinders van Gágar, die kinders van Reája,
48
The children of Rezin, the children of Nekoda, the children of Gazzam,
Die kinders van Resin, die kinders van Nekoda, die kinders van Gássam,
49
The children of Uzza, the children of Paseah, the children of Besai,
Die kinders van Ussa, die kinders van Paseag, die kinders van Besai,
50
The children of Asnah, the children of Mehunim, the children of Nephusim,
Die kinders van Asna, die kinders van Meünim, die kinders van Nefusim,
51
The children of Bakbuk, the children of Hakupha, the children of Harhur,
Die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakufa, die kinders van Hargur,
52
The children of Bazluth, the children of Mehida, the children of Harsha,
Die kinders van Baslut, die kinders van Mehida, die kinders van Harsa,
53
The children of Barkos, the children of Sisera, the children of Thamah,
Die kinders van Barkos, die kinders van Sísera, die kinders van Temag,
54
The children of Neziah, the children of Hatipha.
Die kinders van Nesíag, die kinders van Hatifa.
55
The children of Solomon’s servants: the children of Sotai, the children of Sophereth, the children of Peruda,
Die kinders van Salomo se dienaars: die kinders van Sotai, die kinders van Soferet, die kinders van Peruda,
56
The children of Jaalah, the children of Darkon, the children of Giddel,
Die kinders van Jáäla, die kinders van Darkon, die kinders van Giddel,
57
The children of Shephatiah, the children of Hattil, the children of Pochereth of Zebaim, the children of Ami.
Die kinders van Sefatja, die kinders van Hattil, die kinders van Pokeret van Sebáim, die kinders van Ami.
58
All the Nethinims, and the children of Solomon’s servants, [were] three hundred ninety and two.
Al die Netinim, en die kinders van Salomo se dienaars, was driehonderd twee en negentig.
59
And these [were] they which went up from Telmelah, Telharsa, Cherub, Addan, [and] Immer: but they could not shew their father’s house, and their seed, whether they [were] of Israel:
En dit is hulle wat opgetrek het van Tel-Melag, Tel-Harsa, Kerub, Addan, en Immer: maar hulle kon nie aantoon of hulle vader se huis, of hulle saad, of hulle van Israel was nie:
60
The children of Delaiah, the children of Tobiah, the children of Nekoda, six hundred fifty and two.
Die kinders van Delája, die kinders van Tobía, die kinders van Nekoda, seshonderd twee en vyftig.
61
And of the children of the priests: the children of Habaiah, the children of Koz, the children of Barzillai; which took a wife of the daughters of Barzillai the Gileadite, and was called after their name:
En van die kinders van die priesters: die kinders van Habája, die kinders van Kos, die kinders van Barsillai; wat een van die dogters van Barsillai die Gíleadiet as vrou geneem het, en na hulle naam genoem is:
62
These sought their register [among] those that were reckoned by genealogy, but they were not found: therefore were they, as polluted, put from the priesthood.
Dit het hulle naam onder dié wat in die genealogie getel is, gesoek, maar hulle is nie gevind nie: daarom is hulle, as verontreinig, van die priesterskap afgesit.
63
And the Tirshatha said unto them, that they should not eat of the most holy things, till there stood up a priest with Urim and with Thummim.
En die Tirsatá het tot hulle gesê, dat hulle nie van die allerheiligste dinge mag eet nie, totdat daar ’n priester met Urim en met Tummim opstaan.
64
The whole congregation together [was] forty and two thousand three hundred [and] threescore,
Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend driehonderd en sestig,
65
Beside their servants and their maids, of whom [there were] seven thousand three hundred thirty and seven: and [there were] among them two hundred singing men and singing women.
Behalwe hulle diensknegte en hulle diensmaagde, van wie daar sewenduisend driehonderd sewe en dertig was: en daar was onder hulle tweehonderd sangers en sangersesse.
66
Their horses [were] seven hundred thirty and six; their mules, two hundred forty and five;
Hulle perde was sewehonderd ses en dertig; hulle muile, tweehonderd vyf en veertig;
67
Their camels, four hundred thirty and five; [their] asses, six thousand seven hundred and twenty.
Hulle kamele, vierhonderd vyf en dertig; hulle esels, sesduisend sewehonderd en twintig.
68
And [some] of the chief of the fathers, when they came to the house of the LORD which [is] at Jerusalem, offered freely for the house of God to set it up in his place:
En sommige van die hoofde van die vaders, toe hulle by die huis van die HERE wat in Jérusalem is, gekom het, het willig geoffer vir die huis van God om dit op sy plek op te rig:
69
They gave after their ability unto the treasure of the work threescore and one thousand drams of gold, and five thousand pound of silver, and one hundred priests’ garments.
Hulle het volgens hulle vermoë aan die skat van die werk een en sestig duisend dramme goud, en vyfduisend pond silwer, en ’n honderd priestersklere gegee.
70
So the priests, and the Levites, and [some] of the people, and the singers, and the porters, and the Nethinims, dwelt in their cities, and all Israel in their cities.
So het die priesters, en die Leviete, en sommige van die volk, en die sangers, en die poortwagters, en die Netinim, in hulle stede gewoon, en die hele Israel in hulle stede.