King James Version
AFR DVK
1
And he made the altar of burnt offering [of] shittim wood: five cubits [was] the length thereof, and five cubits the breadth thereof; [it was] foursquare; and three cubits the height thereof.
En hy het die altaar van brandoffer van sittimhout gemaak: vyf el was die lengte daarvan, en vyf el die breedte daarvan; dit was vierkantig; en drie el was die hoogte daarvan.
2
And he made the horns thereof on the four corners of it; the horns thereof were of the same: and he overlaid it with brass.
En hy het die horings daarvan gemaak aan die vier hoeke daarvan; die horings daarvan was uit homself: en hy het dit met koper oordek.
3
And he made all the vessels of the altar, the pots, and the shovels, and the basons, [and] the fleshhooks, and the firepans: all the vessels thereof made he [of] brass.
En hy het al die gereedskap van die altaar gemaak, die panne, en die skoppe, en die komme, en die vurke, en die vuurpanne: al die gereedskap daarvan het hy van koper gemaak.
4
And he made for the altar a brasen grate of network under the compass thereof beneath unto the midst of it.
En hy het vir die altaar ‚'n koper rooster van netwerk gemaak onder die omheining daarvan van onder af tot by die midde daarvan.
5
And he cast four rings for the four ends of the grate of brass, [to be] places for the staves.
En hy het vier ringe vir die vier ente van die koper rooster gegiet, om plekke vir die draagstokke te wees.
6
And he made the staves [of] shittim wood, and overlaid them with brass.
En hy het die draagstokke van sittimhout gemaak, en hulle met koper oordek.
7
And he put the staves into the rings on the sides of the altar, to bear it withal; he made the altar hollow with boards.
En hy het die draagstokke in die ringe aan die sye van die altaar gesteek, om dit daarmee te dra; hy het dit hol met planke gemaak.
8
And he made the laver [of] brass, and the foot of it [of] brass, of the lookingglasses of [the women] assembling, which assembled [at] the door of the tabernacle of the congregation.
En hy het die waskom van koper gemaak, en die voetstuk daarvan van koper, van die spieëls van die vroue wat by die deur van die tabernakel van die gemeente bymekaargekom het.
9
And he made the court: on the south side southward the hangings of the court [were of] fine twined linen, an hundred cubits:
En hy het die voorhof gemaak: aan die suidekant suidwaarts was die gordyne van die voorhof van fyn getwynde linne, honderd el:
10
Their pillars [were] twenty, and their brasen sockets twenty; the hooks of the pillars and their fillets [were of] silver.
Hulle twintig pilare en hulle twintig voetstukke was van koper; die hake van die pilare en hulle bande was van silwer.
11
And for the north side [the hangings were] an hundred cubits, their pillars [were] twenty, and their sockets of brass twenty; the hooks of the pillars and their fillets [of] silver.
En vir die noordekant was die gordyne honderd el, hulle twintig pilare en hulle twintig voetstukke van koper; die hake van die pilare en hulle bande van silwer.
12
And for the west side [were] hangings of fifty cubits, their pillars ten, and their sockets ten; the hooks of the pillars and their fillets [of] silver.
En vir die weskant was die gordyne vyftig el, hulle pilare tien, en hulle voetstukke tien; die hake van die pilare en hulle bande van silwer.
13
And for the east side eastward fifty cubits.
En vir die oostekant ooswaarts vyftig el.
14
The hangings of the one side [of the gate were] fifteen cubits; their pillars three, and their sockets three.
Die gordyne van die een sy van die poort was vyftien el; hulle pilare drie, en hulle voetstukke drie.
15
And for the other side of the court gate, on this hand and that hand, [were] hangings of fifteen cubits; their pillars three, and their sockets three.
En vir die ander sy van die poort van die voorhof, aan hierdie kant en aan daardie kant, was gordyne van vyftien el; hulle pilare drie, en hulle voetstukke drie.
16
All the hangings of the court round about [were] of fine twined linen.
Al die gordyne van die voorhof rondom was van fyn getwynde linne.
17
And the sockets for the pillars [were of] brass; the hooks of the pillars and their fillets [of] silver; and the overlaying of their chapiters [of] silver; and all the pillars of the court [were] filleted with silver.
En die voetstukke vir die pilare was van koper; die hake van die pilare en hulle bande van silwer; en die oordek van hulle koppe was van silwer; en al die pilare van die voorhof was met silwer gebind.
18
And the hanging for the gate of the court [was] needlework, [of] blue, and purple, and scarlet, and fine twined linen: and twenty cubits [was] the length, and the height in the breadth [was] five cubits, answerable to the hangings of the court.
En die bedekking vir die poort van die voorhof was geborduurde werk, van blou, en pers, en skarlaken, en fyn getwynde linne: en twintig el was die lengte, en die hoogte in die breedte was vyf el, ooreenkomstig die gordyne van die voorhof.
19
And their pillars [were] four, and their sockets [of] brass four; their hooks [of] silver, and the overlaying of their chapiters and their fillets [of] silver.
En hulle vier pilare en hulle vier voetstukke was van koper; hulle hake was van silwer, en die oordek van hulle koppe en hulle bande van silwer.
20
And all the pins of the tabernacle, and of the court round about, [were of] brass.
En al die penne van die tabernakel, en van die voorhof rondom, was van koper.
21
This is the sum of the tabernacle, [even] of the tabernacle of testimony, as it was counted, according to the commandment of Moses, [for] the service of the Levites, by the hand of Ithamar, son to Aaron the priest.
Dit is die som van die tabernakel, selfs van die tabernakel van die getuienis, soos dit getel is, volgens die bevel van Moses, vir die diens van die Leviete, deur die hand van Itamar, seun tot Aäron die priester.
22
And Bezaleel the son of Uri, the son of Hur, of the tribe of Judah, made all that the LORD commanded Moses.
En Besáleël die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, het alles gemaak wat die HERE Moses beveel het.
23
And with him [was] Aholiab, son of Ahisamach, of the tribe of Dan, an engraver, and a cunning workman, and an embroiderer in blue, and in purple, and in scarlet, and fine linen.
En saam met hom was Aholiab, seun van Ahisamag, van die stam van Dan, ‚'n graveerder, en ‚'n kunstige werker, en ‚'n borduurder in blou, en in pers, en in skarlaken, en fyn linne.
24
All the gold that was occupied for the work in all the work of the holy [place], even the gold of the offering, was twenty and nine talents, and seven hundred and thirty shekels, after the shekel of the sanctuary.
Al die goud wat gebruik is vir die werk in al die werk van die heilige plek, selfs die goud van die hefoffer, was nege en twintig talente, en sewehonderd en dertig sikkels, na die sikkel van die heiligdom.
25
And the silver of them that were numbered of the congregation [was] an hundred talents, and a thousand seven hundred and threescore and fifteen shekels, after the shekel of the sanctuary:
En die silwer van hulle wat getel is van die vergadering was honderd talente, en ‚'n duisend sewehonderd vyf en sewentig sikkels, na die sikkel van die heiligdom:
26
A bekah for every man, [that is], half a shekel, after the shekel of the sanctuary, for every one that went to be numbered, from twenty years old and upward, for six hundred thousand and three thousand and five hundred and fifty [men].
‚'n Beka vir elke man, dit is, ‚'n half sikkel, na die sikkel van die heiligdom, vir elkeen wat by die geteldes oorgegaan het, van twintig jaar oud en daarbo, vir seshonderd drieduisend vyfhonderd en vyftig man.
27
And of the hundred talents of silver were cast the sockets of the sanctuary, and the sockets of the vail; an hundred sockets of the hundred talents, a talent for a socket.
En van die honderd talente silwer is die voetstukke van die heiligdom, en die voetstukke van die voorhangsel, gegiet; honderd voetstukke van die honderd talente, ‚'n talent vir ‚'n voetstuk.
28
And of the thousand seven hundred seventy and five [shekels] he made hooks for the pillars, and overlaid their chapiters, and filleted them.
En van die duisend sewehonderd vyf en sewentig sikkels het hy hake vir die pilare gemaak, en hulle koppe oordek, en hulle gebind.
29
And the brass of the offering [was] seventy talents, and two thousand and four hundred shekels.
En die koper van die hefoffer was sewentig talente, en tweeduisend en vierhonderd sikkels.
30
And therewith he made the sockets to the door of the tabernacle of the congregation, and the brasen altar, and the brasen grate for it, and all the vessels of the altar,
En daarmee het hy die voetstukke gemaak vir die deur van die tabernakel van die gemeente, en die koper altaar, en die koper rooster daarvoor, en al die gereedskap van die altaar,
31
And the sockets of the court round about, and the sockets of the court gate, and all the pins of the tabernacle, and all the pins of the court round about.
En die voetstukke van die voorhof rondom, en die voetstukke van die poort van die voorhof, en al die penne van die tabernakel, en al die penne van die voorhof rondom.