← Daniël 9 Daniël — Daniel 10 Daniël 11 →
King James Version
AFR DVK
1
In the third year of Cyrus king of Persia a thing was revealed unto Daniel, whose name was called Belteshazzar; and the thing [was] true, but the time appointed [was] long: and he understood the thing, and had understanding of the vision.
In die derde jaar van Kores koning van Persië is ’n saak aan Daniël geopenbaar, wie se naam Bélsasar genoem is; en die saak was waar, maar die tyd wat aangewys is, was lank: en hy het die saak verstaan, en het verstand van die visioen gehad.
2
In those days I Daniel was mourning three full weeks.
In daardie dae ek Daniël was treurende drie volle weke.
3
I ate no pleasant bread, neither came flesh nor wine in my mouth, neither did I anoint myself at all, till three whole weeks were fulfilled.
Ek het geen aangename brood geëet nie, en geen vlees of wyn in my mond gekom nie, en ek het myself glad nie gesalf nie, totdat drie volle weke voleindig was.
4
And in the four and twentieth day of the first month, as I was by the side of the great river, which [is] Hiddekel;
En op die vier en twintigste dag van die eerste maand, toe ek by die sy van die groot rivier was, wat Hiddekel is;
5
Then I lifted up mine eyes, and looked, and behold a certain man clothed in linen, whose loins [were] girded with fine gold of Uphaz:
Toe het ek my oë opgehef, en gekyk, en kyk ’n sekere man met linne gekleed, wie se lendene met fyn goud van Ufas omgord was:
6
His body also [was] like the beryl, and his face as the appearance of lightning, and his eyes as lamps of fire, and his arms and his feet like in colour to polished brass, and the voice of his words like the voice of a multitude.
Sy liggaam ook was soos die beril, en sy aangesig soos die aangesig van bliksem, en sy oë soos lampe van vuur, en sy arms en sy voete soos in kleur tot gepoleerde koper, en die stem van sy woorde soos die stem van ’n menigte.
7
And I Daniel alone saw the vision: for the men that were with me saw not the vision; but a great quaking fell upon them, so that they fled to hide themselves.
En ek Daniël alleen het die visioen gesien: want die manne wat by my was, het die visioen nie gesien nie; maar ’n groot bewing het op hulle geval, sodat hulle gevlug het om hulle te verberg.
8
Therefore I was left alone, and saw this great vision, and there remained no strength in me: for my comeliness was turned in me into corruption, and I retained no strength.
Daarom is ek alleen oorgelaat, en het hierdie groot visioen gesien, en daar is geen krag in my oorgebly nie: want my skoonheid is in my in verderwing verander, en ek het geen krag bewaar nie.
9
Yet heard I the voice of his words: and when I heard the voice of his words, then was I in a deep sleep on my face, and my face toward the ground.
Tog het ek die stem van sy woorde gehoor: en toe ek die stem van sy woorde gehoor het, was ek in ‚'n diepe slaap op my aangesig, en my aangesig na die grond toe.
10
And, behold, an hand touched me, which set me upon my knees and [upon] the palms of my hands.
En kyk, ’n hand het my aangeraak, wat my op my knieë en op die palms van my hande gestel het.
11
And he said unto me, O Daniel, a man greatly beloved, understand the words that I speak unto thee, and stand upright: for unto thee am I now sent. And when he had spoken this word unto me, I stood trembling.
En hy het tot my gesê, o Daniël, ’n man baie geliefd, verstaan die woorde wat ek tot jou spreek, en staan regop: want tot jou is ek nou gestuur. En toe hy hierdie woord tot my gespreek het, het ek bewend gestaan.
12
Then said he unto me, Fear not, Daniel: for from the first day that thou didst set thine heart to understand, and to chasten thyself before thy God, thy words were heard, and I am come for thy words.
Toe het hy tot my gesê, Vrees nie, Daniël: want van die eerste dag af dat jy jou hart gestel het om te verstaan, en om jou voor jou God te verneder, is jou woorde gehoor, en ek is gekom vanweë jou woorde.
13
But the prince of the kingdom of Persia withstood me one and twenty days: but, lo, Michael, one of the chief princes, came to help me; and I remained there with the kings of Persia.
Maar die vors van die koninkryk van Persië het my een en twintig dae teëgestaan: maar kyk, Mígael, een van die hoofvorste, het my gehelp; en ek het daar by die konings van Persië oorgebly.
14
Now I am come to make thee understand what shall befall thy people in the latter days: for yet the vision [is] for [many] days.
Nou is ek gekom om jou te laat verstaan wat jou volk in die laaste dae sal oorkom: want nog is die visioen vir baie dae.
15
And when he had spoken such words unto me, I set my face toward the ground, and I became dumb.
En toe hy sulke woorde tot my gespreek het, het ek my aangesig na die grond gestel, en ek was stom.
16
And, behold, [one] like the similitude of the sons of men touched my lips: then I opened my mouth, and spake, and said unto him that stood before me, O my lord, by the vision my sorrows are turned upon me, and I have retained no strength.
En kyk, een soos die gelykenis van die seuns van die mens het my lippe aangeraak: toe het ek my mond oopgemaak, en gespreek, en tot hom gesê wat voor my gestaan het, o my heer, deur die visioen is my smarte op my omgekeer, en ek het geen krag bewaar nie.
17
For how can the servant of this my lord talk with this my lord? for as for me, straightway there remained no strength in me, neither is there breath left in me.
Want hoe kan die dienaar van hierdie my heer met hierdie my heer praat? want wat my betref, dadelik was daar geen krag in my nie, en daar het geen asem in my oorgebly nie.
18
Then there came again and touched me [one] like the appearance of a man, and he strengthened me,
Toe het daar weer een soos die aangesig van ‚'n mens my aangeraak, en my versterk,
19
And said, O man greatly beloved, fear not: peace [be] unto thee, be strong, yea, be strong. And when he had spoken unto me, I was strengthened, and said, Let my lord speak; for thou hast strengthened me.
En gesê, o man baie geliefd, vrees nie: vrede sy aan jou, wees sterk, ja, wees sterk. En toe hy met my gespreek het, is ek versterk, en het gesê, Laat my heer spreek; want jy het my versterk.
20
Then said he, Knowest thou wherefore I come unto thee? and now will I return to fight with the prince of Persia: and when I am gone forth, lo, the prince of Grecia shall come.
Toe het hy gesê, Weet jy waarvoor ek tot jou gekom het? en nou sal ek terugkeer om met die vors van Persië te veg: en wanneer ek uitgegaan het, kyk, die vors van Griekeland sal kom.
21
But I will shew thee that which is noted in the scripture of truth: and [there is] none that holdeth with me in these things, but Michael your prince.
Maar ek sal jou dit bekend maak wat in die Skrif van waarheid aangeteken is: en daar is niemand wat by my hou in hierdie dinge nie, behalwe Mígael julle vors.