King James Version
AFR DVK
1
And it came to pass after this, that Absalom the son of David had a fair sister, whose name [was] Tamar; and Amnon the son of David loved her.
En dit was so daarna, dat Absalom die seun van Dawid ‚'n mooi suster gehad het, wie se naam was Tamar; en Amnon die seun van Dawid het haar liefgekry.
2
And Amnon was so vexed, that he fell sick for his sister Tamar; for she [was] a virgin; and Amnon thought it hard for him to do any thing to her.
En Amnon was so benoud, dat hy siek geword het om sy suster Tamar se ontwil; want sy was ‚'n maagd; en Amnon het dit moeilik gevind om iets aan haar te doen.
3
But Amnon had a friend, whose name [was] Jonadab, the son of Shimeah David’s brother: and Jonadab [was] a very subtil man.
Maar Amnon het ’n vriend gehad, wie se naam was Jonadab, die seun van Símea, Dawid se broer: en Jonadab was ’n baie listige man.
4
And he said unto him, Why [art] thou, [being] the king’s son, lean from day to day? wilt thou not tell me? And Amnon said unto him, I love Tamar, my brother Absalom’s sister.
En hy het tot hom gesê, Waarom is jy, die koning se seun, van dag tot dag so maer? wil jy dit my nie sê nie? En Amnon het tot hom gesê, Ek het Tamar, my broer Absalom se suster, lief.
5
And Jonadab said unto him, Lay thee down on thy bed, and make thyself sick: and when thy father cometh to see thee, say unto him, I pray thee, let my sister Tamar come, and give me meat, and dress the meat in my sight, that I may see [it], and eat [it] at her hand.
En Jonadab het tot hom gesê, Lê op jou bed, en maak jou siek: en wanneer jou vader kom om jou te sien, sê tot hom, Laat my suster Tamar, ek bid jou, kom, en my brood gee, en die voedsel voor my oë berei, dat ek dit mag sien, en uit haar hand eet.
6
So Amnon lay down, and made himself sick: and when the king was come to see him, Amnon said unto the king, I pray thee, let Tamar my sister come, and make me a couple of cakes in my sight, that I may eat at her hand.
So het Amnon dan gaan lê, en homself siek gemaak: en toe die koning kom om hom te sien, het Amnon tot die koning gesê, Laat my suster Tamar, ek bid jou, kom, en ’n paar koeke voor my oë maak, dat ek uit haar hand mag eet.
7
Then David sent home to Tamar, saying, Go now to thy brother Amnon’s house, and dress him meat.
Toe het Dawid na die huis gestuur na Tamar, en gesê, Gaan nou na jou broer Amnon se huis, en berei vir hom voedsel.
8
So Tamar went to her brother Amnon’s house; and he was laid down. And she took flour, and kneaded [it], and made cakes in his sight, and did bake the cakes.
So het Tamar dan na haar broer Amnon se huis gegaan; en hy het gelê. En sy het deeg geneem, en dit geknie, en koeke voor sy oë gemaak, en die koeke gebak.
9
And she took a pan, and poured [them] out before him; but he refused to eat. And Amnon said, Have out all men from me. And they went out every man from him.
En sy het die pan geneem, en dit voor hom uitgegooi; maar hy het geweier om te eet. En Amnon het gesê, Laat al die manne van my uitgaan. En hulle het almal van hom uitgegaan.
10
And Amnon said unto Tamar, Bring the meat into the chamber, that I may eat of thine hand. And Tamar took the cakes which she had made, and brought [them] into the chamber to Amnon her brother.
En Amnon het tot Tamar gesê, Bring die voedsel in die kamer, dat ek uit jou hand mag eet. En Tamar het die koeke geneem wat sy gemaak het, en dit in die kamer na Amnon haar broer gebring.
11
And when she had brought [them] unto him to eat, he took hold of her, and said unto her, Come lie with me, my sister.
En toe sy dit naby by hom gebring het om te eet, het hy haar gegryp, en tot haar gesê, Kom, lê by my, my suster.
12
And she answered him, Nay, my brother, do not force me; for no such thing ought to be done in Israel: do not thou this folly.
En sy het tot hom geantwoord, Nee, my broer, moenie my verneder nie; want so ‚'n ding behoort nie in Israel gedoen te word nie: doen nie hierdie dwaasheid nie.
13
And I, whither shall I cause my shame to go? and as for thee, thou shalt be as one of the fools in Israel. Now therefore, I pray thee, speak unto the king; for he will not withhold me from thee.
En ek, waarheen sal ek my skande dra? en jy, jy sal soos een van die dwase in Israel wees. Spreek nou tog met die koning; want hy sal my nie van jou weerhou nie.
14
Howbeit he would not hearken unto her voice: but, being stronger than she, forced her, and lay with her.
Hoebeit hy wou nie na haar stem luister nie: maar omdat hy sterker was as sy, het hy haar verneder, en by haar gelê.
15
Then Amnon hated her exceedingly; so that the hatred wherewith he hated her [was] greater than the love wherewith he had loved her. And Amnon said unto her, Arise, be gone.
Toe het Amnon haar baie gehaat; sodat die haat waarmee hy haar gehaat het, groter was as die liefde waarmee hy haar liefgehad het. En Amnon het tot haar gesê, Staan op, gaan weg.
16
And she said unto him, [There is] no cause: this evil in sending me away [is] greater than the other that thou didst unto me. But he would not hearken unto her.
En sy het tot hom gesê, Daar is geen oorsaak nie: hierdie kwaad om my weg te stuur is groter as die ander wat jy aan my gedoen het. Maar hy wou nie na haar luister nie.
17
Then he called his servant that ministered unto him, and said, Put now this [woman] out from me, and bolt the door after her.
Toe het hy die seun wat hom bedien het, geroep, en gesê, Sit hierdie een nou van my af weg, en grendel die deur agter haar.
18
And [she had] a garment of divers colours upon her: for with such robes were the king’s daughters [that were] virgins apparelled. Then his servant brought her out, and bolted the door after her.
En sy het ‚'n kleed van baie kleure aangehad: want met sulke klere is die koning se dogters wat maagde was, gekleed. Toe het sy dienaar haar uitgebring, en die deur agter haar gegrendel.
19
And Tamar put ashes on her head, and rent her garment of divers colours that [was] on her, and laid her hand on her head, and went on crying.
En Tamar het as op haar hoof gesit, en die kleed van baie kleure wat sy aangehad het, geskeur, en haar hand op haar hoof gesit, en weggegaan, al die pad al, en geween.
20
And Absalom her brother said unto her, Hath Amnon thy brother been with thee? but hold now thy peace, my sister: he [is] thy brother; regard not this thing. So Tamar remained desolate in her brother Absalom’s house.
En Absalom haar broer het tot haar gesê, Het Amnon jou broer by jou gewees? maar hou nou stil, my suster: hy is jou broer; neem hierdie saak nie ter harte nie. So het Tamar dan verlate in haar broer Absalom se huis gebly.
21
But when king David heard of all these things, he was very wroth.
Maar toe koning Dawid al hierdie dinge gehoor het, was hy baie toornig.
22
And Absalom spake unto his brother Amnon neither good nor bad: for Absalom hated Amnon, because he had forced his sister Tamar.
En Absalom het met Amnon, nóg kwaad nóg goed, gepraat: want Absalom het Amnon gehaat, omdat hy sy suster Tamar verneder het.
23
And it came to pass after two full years, that Absalom had sheepshearers in Baalhazor, which [is] beside Ephraim: and Absalom invited all the king’s sons.
En dit was so ná twee volle jare, dat Absalom skaapskeerders in Baäl-Hasor gehad het, wat by Efraim is: en Absalom het al die koning se seuns genooi.
24
And Absalom came to the king, and said, Behold now, thy servant hath sheepshearers; let the king, I beseech thee, and his servants go with thy servant.
En Absalom het by die koning gekom, en gesê, Kyk nou, jou dienaar het skaapskeerders; laat die koning, ek bid jou, en sy dienaars met jou dienaar gaan.
25
And the king said to Absalom, Nay, my son, let us not all now go, lest we be chargeable unto thee. And he pressed him: howbeit he would not go, but blessed him.
En die koning het tot Absalom gesê, Nee, my seun, laat ons nie almal gaan nie, dat ons jou nie lastig val nie. En hy het by hom aangedring: hoebeit hy wou nie gaan nie, maar hy het hom geseën.
26
Then said Absalom, If not, I pray thee, let my brother Amnon go with us. And the king said unto him, Why should he go with thee?
Toe het Absalom gesê, As nie, laat my broer Amnon tog met ons gaan. En die koning het tot hom gesê, Waarom moet hy met jou gaan?
27
But Absalom pressed him, that he let Amnon and all the king’s sons go with him.
Maar Absalom het by hom aangedring, dat hy Amnon en al die koning se seuns met hom laat gaan het.
28
Now Absalom had commanded his servants, saying, Mark ye now when Amnon’s heart is merry with wine, and when I say unto you, Smite Amnon; then kill him, fear not: have not I commanded you? be courageous, and be valiant.
Nou het Absalom sy dienaars beveel, en gesê, Merk nou wanneer Amnon se hart vrolik is van wyn, en wanneer ek tot julle sê, Slaan Amnon, maak hom dan dood; wees nie bevrees nie: het ek julle nie beveel nie? wees moedig, en wees dapper.
29
And the servants of Absalom did unto Amnon as Absalom had commanded. Then all the king’s sons arose, and every man gat him up upon his mule, and fled.
En die dienaars van Absalom het aan Amnon gedoen soos Absalom beveel het. Toe het al die koning se seuns opgestaan, en elkeen op sy muil geklim, en gevlug.
30
And it came to pass, while they were in the way, that tidings came to David, saying, Absalom hath slain all the king’s sons, and there is not one of them left.
En dit was so, terwyl hulle op die pad was, dat die tyding by Dawid gekom het, en gesê het, Absalom het al die koning se seuns neergeslaan, en daar is nie een van hulle oorgeblewe nie.
31
Then the king arose, and tare his garments, and lay on the earth; and all his servants stood by with their clothes rent.
Toe het die koning opgestaan, en sy klere geskeur, en op die aarde gelê; en al sy dienaars het by hom gestaan met hulle klere geskeur.
32
And Jonadab, the son of Shimeah David’s brother, answered and said, Let not my lord suppose [that] they have slain all the young men the king’s sons; for Amnon only is dead: for by the appointment of Absalom this hath been determined from the day that he forced his sister Tamar.
En Jonadab, die seun van Símea, Dawid se broer, het geantwoord en gesê, Laat my heer nie dink dat hulle al die jongmanne die koning se seuns doodgemaak het nie; want Amnon alleen is dood: want deur die bevel van Absalom is dit vasbeslote van die dag af dat hy sy suster Tamar verneder het.
33
Now therefore let not my lord the king take the thing to his heart, to think that all the king’s sons are dead: for Amnon only is dead.
Nou dan, laat my heer die koning die saak nie ter harte neem, om te dink dat al die koning se seuns dood is nie: want Amnon alleen is dood.
34
But Absalom fled. And the young man that kept the watch lifted up his eyes, and looked, and, behold, there came much people by the way of the hill side behind him.
Maar Absalom het gevlug. En die jongman wat die wag gehou het, het sy oë opgelig, en gekyk, en kyk, daar het baie volk by die pad van die heuwelkant agter hom aangegaan.
35
And Jonadab said unto the king, Behold, the king’s sons come: as thy servant said, so it is.
En Jonadab het tot die koning gesê, Kyk, die koning se seuns kom: soos jou dienaar gesê het, so is dit.
36
And it came to pass, as soon as he had made an end of speaking, that, behold, the king’s sons came, and lifted up their voice and wept: and the king also and all his servants wept very sore.
En dit was so, sodra hy klaar was met praat, dat, kyk, die koning se seuns gekom het, en hulle stemme opgehef het en geween: en die koning ook en al sy dienaars het baie bitterlik geween.
37
But Absalom fled, and went to Talmai, the son of Ammihud, king of Geshur. And [David] mourned for his son every day.
Maar Absalom het gevlug, en na Talmai die seun van Ammihud, koning van Gesur, gegaan. En Dawid het elke dag gerou oor sy seun.
38
So Absalom fled, and went to Geshur, and was there three years.
So het Absalom dan gevlug, en na Gesur gegaan, en was daar drie jaar.
39
And [the soul of] king David longed to go forth unto Absalom: for he was comforted concerning Amnon, seeing he was dead.
En koning Dawid het verlang om uit te gaan na Absalom: want hy was getroos oor Amnon, aangesien hy dood was.