← 1 Timoteus 5 1 Timoteus 6
King James Version
AFR DVK
1
Let as many servants as are under the yoke count their own masters worthy of all honour, that the name of God and [his] doctrine be not blasphemed.
Laat soveel diensknegte as onder die juk is, hulle eie here alle eer waardig ag, dat die Naam van God en sy leer nie belaster word nie.
2
And they that have believing masters, let them not despise [them], because they are brethren; but rather do [them] service, because they are faithful and beloved, partakers of the benefit. These things teach and exhort.
En dié wat gelowige here het, laat hulle hulle nie verag nie, omdat hulle broers is; maar eerder dien, omdat hulle gelowig en geliefd is, deelgenote van die voordeel. Hierdie dinge leer en vermaan.
3
If any man teach otherwise, and consent not to wholesome words, [even] the words of our Lord Jesus Christ, and to the doctrine which is according to godliness;
As iemand anders leer, en nie instem met die gesonde woorde, selfs die woorde van onse Here Jesus Christus, en met die leer wat volgens godsaligheid is nie;
4
He is proud, knowing nothing, but doting about questions and strifes of words, whereof cometh envy, strife, railings, evil surmisings,
Hy is opgeblase, en weet niks, maar is siek aan vrae en twisagtige woorde, waaruit ontstaan afguns, twis, lasteringe, boos vermoedens,
5
Perverse disputings of men of corrupt minds, and destitute of the truth, supposing that gain is godliness: from such withdraw thyself.
Ydele gesprekke van mense van bedorwe sinne, en ontbloot van die waarheid, meenende dat wins godsaligheid is: van sulkes onttrek jou.
6
But godliness with contentment is great gain.
Maar godsaligheid met tevredenheid is groot wins.
7
For we brought nothing into [this] world, [and it is] certain we can carry nothing out.
Want ons het niks in die wêreld ingebring nie, en dit is seker dat ons niks kan uitdra nie.
8
And having food and raiment let us be therewith content.
En as ons voedsel en kleding het, laat ons daarmee tevrede wees.
9
But they that will be rich fall into temptation and a snare, and [into] many foolish and hurtful lusts, which drown men in destruction and perdition.
Maar hulle wat ryk wil word, val in versoeking en ‚'n strik, en in baie dwase en skadelike begeerlikhede, wat die mense laat sink in verderwing en ondergang.
10
For the love of money is the root of all evil: which while some coveted after, they have erred from the faith, and pierced themselves through with many sorrows.
Want die liefde tot die geld is ‚'n wortel van alle kwaad: wat terwyl sommige begeer het, het hulle van die geloof afgedwaal, en hulleself met baie smart deurgesteek.
11
But thou, O man of God, flee these things; and follow after righteousness, godliness, faith, love, patience, meekness.
Maar jy, o man van God, vlug hierdie dinge; en jaag na geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, verdraagsaamheid, sagmoedigheid.
12
Fight the good fight of faith, lay hold on eternal life, whereunto thou art also called, and hast professed a good profession before many witnesses.
Stry die goeie stryd van die geloof, gryp die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is, en ‚'n goeie belydenis bely het voor baie getuies.
13
I give thee charge in the sight of God, who quickeneth all things, and [before] Christ Jesus, who before Pontius Pilate witnessed a good confession;
Ek beveel jou voor God, wat alle dinge lewend maak, en voor Christus Jesus, wat voor Pontius Pilatus ‚'n goeie belydenis betuig het;
14
That thou keep [this] commandment without spot, unrebukeable, until the appearing of our Lord Jesus Christ:
Dat jy hierdie gebod onbevlek, onberispelik bewaar, tot die verskyning van onse Here Jesus Christus:
15
Which in his times he shall shew, [who is] the blessed and only Potentate, the King of kings, and Lord of lords;
Wat in sy tye sal toon wie die geseënde en enigste Potentaat is, die Koning van die konings, en Here van die here;
16
Who only hath immortality, dwelling in the light which no man can approach unto; whom no man hath seen, nor can see: to whom [be] honour and power everlasting. Amen.
Wat alleen onsterflikheid het, woonende in ‚'n lig wat niemand kan nader nie; wat geen mens gesien het, of kan sien nie: aan wie eer en ewige mag is. Amen.
17
Charge them that are rich in this world, that they be not highminded, nor trust in uncertain riches, but in the living God, who giveth us richly all things to enjoy;
Beveel dié wat ryk is in hierdie wêreld, dat hulle nie hoogmoedig is nie, en nie hoop op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God, wat ons alle dinge ryklik gee om te geniet;
18
That they do good, that they be rich in good works, ready to distribute, willing to communicate;
Dat hulle goed doen, ryk is in goeie werke, bereidwillig om uit te deel, geneë om mee te deel;
19
Laying up in store for themselves a good foundation against the time to come, that they may lay hold on eternal life.
‚'n Goeie fondament vir hulleself vergaderende teen die tyd wat kom, dat hulle die ewige lewe mag gryp.
20
O Timothy, keep that which is committed to thy trust, avoiding profane [and] vain babblings, and oppositions of science falsely so called:
O Timótheüs, bewaar dit wat aan jou toevertrou is, vermyende die onheilige ydele gepraat, en teenstellings van die valslik sogenaamde kennis:
21
Which some professing have erred concerning the faith. Grace [be] with thee. Amen.
Wat sommige, belydende, aangaande die geloof die teiken misgeloop het. Genade sy met jou. Amen.
← 1 Timoteus 5 1 Timoteus 6