King James Version
AFR DVK
1
Then came David to Nob to Ahimelech the priest: and Ahimelech was afraid at the meeting of David, and said unto him, Why [art] thou alone, and no man with thee?
Toe het Dawid by Nob gekom by Ahímeleg die priester: en Ahímeleg was bevrees by die ontmoeting van Dawid, en het tot hom gesê, Waarom is jy alleen, en geen man by jou nie?
2
And David said unto Ahimelech the priest, The king hath commanded me a business, and hath said unto me, Let no man know any thing of the business whereabout I send thee, and what I have commanded thee: and I have appointed [my] servants to such and such a place.
En Dawid het tot Ahímeleg die priester gesê, Die koning het my ’n saak beveel, en tot my gesê, Laat niemand iets weet van die saak waarvoor ek jou stuur, en wat ek jou beveel het nie: en ek het die jongmanne na so en so ’n plek aangewys.
3
Now therefore what is under thine hand? give [me] five [loaves of] bread in mine hand, or what there is present.
Nou dan, wat is daar onder jou hand? gee my vyf brode in my hand, of wat daar is.
4
And the priest answered David, and said, [There is] no common bread under mine hand, but there is hallowed bread; if the young men have kept themselves at least from women.
En die priester het Dawid geantwoord, en gesê, Daar is geen gewone brood onder my hand nie, maar daar is heilige brood; as die jongmanne hulle net van vroue weerhou het.
5
And David answered the priest, and said unto him, Of a truth women [have been] kept from us about these three days, since I came out, and the vessels of the young men are holy, and [the bread is] in a manner common, yea, though it were sanctified this day in the vessel.
En Dawid het die priester geantwoord, en gesê, Van waarheid is vroue van ons weerhou omtrent hierdie drie dae, sedert ek uitgegaan het, en die vate van die jongmanne is heilig, en die brood is in ’n manier gewoon, ja, al is dit vandag in die vate geheilig.
6
So the priest gave him hallowed [bread]: for there was no bread there but the shewbread, that was taken from before the LORD, to put hot bread in the day when it was taken away.
So het die priester dan die heilige brood aan hom gegee: want daar was geen brood nie, behalwe die toonbrode, wat van voor die HERE weggeneem is, om warm brood te sit op die dag wanneer dit weggeneem is.
7
Now a certain man of the servants of Saul [was] there that day, detained before the LORD; and his name [was] Doeg, an Edomite, the chiefest of the herdmen that [belonged] to Saul.
Nou was daar daardie dag ’n sekere man van die dienaars van Saul daar, wat voor die HERE opgehou is; en sy naam was Doëg, ’n Edomiet, die owerste van die herders wat aan Saul behoort het.
8
And David said unto Ahimelech, And is there not here under thine hand spear or sword? for I have neither brought my sword nor my weapons with me, because the king’s business required haste.
En Dawid het tot Ahímeleg gesê, En is daar nie hier onder jou hand ’n spies of ’n swaard nie? want ek het nie my swaard of my wapens met my gebring nie, omdat die koning se saak spoedeisend was.
9
And the priest said, The sword of Goliath the Philistine, whom thou slewest in the valley of Elah, behold, it [is here] wrapped in a cloth behind the ephod: if thou wilt take that, take [it]: for [there is] no other save that here. And David said, [There is] none like that; give it me.
En die priester het gesê, Die swaard van Goliat die Filistyn, wat jy in die dal van Ela verslaan het, kyk, dit is hier toegedraai in ’n doek agter die efod: as jy dit wil neem, neem dit: want daar is geen ander behalwe dit hier nie. En Dawid het gesê, Daar is geen soos dit nie; gee dit my.
10
And David arose, and fled that day for fear of Saul, and went to Achish the king of Gath.
En Dawid het opgestaan, en daardie dag vir vrees van Saul gevlug, en by Agis die koning van Gat gekom.
11
And the servants of Achish said unto him, [Is] not this David the king of the land? did they not sing one to another of him in dances, saying, Saul hath slain his thousands, and David his ten thousands?
En die dienaars van Agis het tot hom gesê, Is dit nie Dawid die koning van die land nie? het hulle nie van hierdie een in danse gesing, en gesê, Saul het sy duisende verslaan, en Dawid sy tienduisende nie?
12
And David laid up these words in his heart, and was sore afraid of Achish the king of Gath.
En Dawid het hierdie woorde in sy hart gelê, en was baie bevrees vir Agis die koning van Gat.
13
And he changed his behaviour before them, and feigned himself mad in their hands, and scrabbled on the doors of the gate, and let his spittle fall down upon his beard.
En hy het sy gedrag voor hulle verander, en homself mal gemaak in hulle hande, en op die deure van die poort gekrap, en sy speeksel op sy baard laat afloop.
14
Then said Achish unto his servants, Lo, ye see the man is mad: wherefore [then] have ye brought him to me?
Toe het Agis tot sy dienaars gesê, Kyk, julle sien die man is mal: waarom het julle hom na my gebring?
15
Have I need of mad men, that ye have brought this [fellow] to play the mad man in my presence? shall this [fellow] come into my house?
Het ek tekort aan mal mense, dat julle hierdie een gebring het om voor my mal te speel? moet hierdie een in my huis inkom?