← 1 Petrus 2 1 Petrus — 1 Peter 3 1 Petrus 4 →
King James Version
AFR DVK
1
Likewise, ye wives, [be] in subjection to your own husbands; that, if any obey not the word, they also may without the word be won by the conversation of the wives;
Net so, julle vroue, wees onderdanig aan julle eie mans; dat, as sommige nie die woord gehoorsaam nie, hulle ook sonder die woord deur die wandel van die vroue gewin mag word;
2
While they behold your chaste conversation [coupled] with fear.
Terwyl hulle julle rein wandel met vrees aanskou.
3
Whose adorning let it not be that outward [adorning] of plaiting the hair, and of wearing of gold, or of putting on of apparel;
Wie se versiering laat dit nie wees die uiterlike versiering van die vleg van die hare, en die omhang van goud, of die aantrek van kleding nie;
4
But [let it be] the hidden man of the heart, in that which is not corruptible, [even the ornament] of a meek and quiet spirit, which is in the sight of God of great price.
Maar laat dit die verborge mens van die hart wees, in dit wat nie vergaan nie, selfs die versiering van ‚'n sagmoedige en stil gees, wat in die sig van God van groot waarde is.
5
For after this manner in the old time the holy women also, who trusted in God, adorned themselves, being in subjection unto their own husbands:
Want so het in die ou tyd ook die heilige vroue, wat op God gehoop het, hulleself versier, onderdanig synde aan hulle eie mans:
6
Even as Sara obeyed Abraham, calling him lord: whose daughters ye are, as long as ye do well, and are not afraid with any amazement.
Selfs soos Sara Abraham gehoorsaam was, hom heer noemende: wie se dogters julle is, solank as julle goed doen, en nie bevrees is met enige vrees nie.
7
Likewise, ye husbands, dwell with [them] according to knowledge, giving honour unto the wife, as unto the weaker vessel, and as being heirs together of the grace of life; that your prayers be not hindered.
Net so, julle mans, woon by hulle volgens kennis, eer gee aan die vrou, as aan die swakker vat, en as erfgename saam van die genade van die lewe; dat julle gebede nie verhinder word nie.
8
Finally, [be ye] all of one mind, having compassion one of another, love as brethren, [be] pitiful, [be] courteous:
Eindelik, wees julle almal eendersgesind, medelydend, broederliefde hebbende, barmhartig, vriendelik:
9
Not rendering evil for evil, or railing for railing: but contrariwise blessing; knowing that ye are thereunto called, that ye should inherit a blessing.
Nie kwaad vir kwaad, of skelding vir skelding vergeldende nie: maar inteendeel seëning; wetende dat julle hiertoe geroep is, dat julle seëning mag beërwe.
10
For he that will love life, and see good days, let him refrain his tongue from evil, and his lips that they speak no guile:
Want hy wat die lewe liefhet, en goeie dae wil sien, laat hom sy tong van die kwaad weerhou, en sy lippe dat hulle geen bedrog spreek nie:
11
Let him eschew evil, and do good; let him seek peace, and ensue it.
Laat hom die kwaad vermy, en die goeie doen; laat hom vrede soek, en dit najaag.
12
For the eyes of the Lord [are] over the righteous, and his ears [are open] unto their prayers: but the face of the Lord [is] against them that do evil.
Want die oë van die Here is oor die regverdiges, en sy ore is oop tot hulle gebede: maar die aangesig van die Here is teen hulle wat kwaad doen.
13
And who [is] he that will harm you, if ye be followers of that which is good?
En wie is hy wat julle kwaad sal doen, as julle navolgers is van dit wat goed is?
14
But and if ye suffer for righteousness’ sake, happy [are ye]: and be not afraid of their terror, neither be troubled;
Maar en as julle ly om die geregtigheid, is julle geseënd: en wees nie bevrees vir hulle vrees nie, en word nie ontsteld nie;
15
But sanctify the Lord God in your hearts: and [be] ready always to [give] an answer to every man that asketh you a reason of the hope that is in you with meekness and fear:
Maar heilig die Here God in julle harte: en wees altyd gereed om ‚'n antwoord te gee aan elke mens wat julle ‚'n rede vra van die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees:
16
Having a good conscience; that, whereas they speak evil of you, as of evildoers, they may be ashamed that falsely accuse your good conversation in Christ.
Hebbende ‚'n goeie gewete; dat, terwyl hulle julle belaster as kwaaddoeners, hulle skaam mag word wat valslik julle goeie wandel in Christus aankla.
17
For [it is] better, if the will of God be so, that ye suffer for well doing, than for evil doing.
Want dit is beter, as die wil van God so is, dat julle ly om goed te doen, as om kwaad te doen.
18
For Christ also hath once suffered for sins, the just for the unjust, that he might bring us to God, being put to death in the flesh, but quickened by the Spirit:
Want Christus het ook een maal vir sondes gely, die regverdige vir die onregverdiges, dat Hy ons tot God sou bring, omgebring in die vlees, maar lewend gemaak deur die Gees:
19
By which also he went and preached unto the spirits in prison;
Deur welke Hy ook gegaan het en gepreek het aan die geeste in die gevangenis;
20
Which sometime were disobedient, when once the longsuffering of God waited in the days of Noah, while the ark was a preparing, wherein few, that is, eight souls were saved by water.
Wat vroeër ongehoorsaam was, toe die lankmoedigheid van God een maal gewag het in die dae van Noag, terwyl die ark toeberei is, waarin min, dit is, agt siele, gered is deur water.
21
The like figure whereunto [even] baptism doth also now save us (not the putting away of the filth of the flesh, but the answer of a good conscience toward God,) by the resurrection of Jesus Christ:
Die ewebeeld waarvan, selfs die doop, red ons nou ook (nie die wegdading van die vuilheid van die vlees nie, maar die antwoord van ‚'n goeie gewete tot God,) deur die opstanding van Jesus Christus:
22
Who is gone into heaven, and is on the right hand of God; angels and authorities and powers being made subject unto him.
Wat na die hemel gegaan het, en is aan die regterhand van God; engele en owerhede en magte aan Hom onderworpe gemaak.