Luister
AFR DVK Psalms — luisterreeks
Produksie en redigering: Jaco Voster
Ons dank Jaco Voster wat die volle Psalms-reeks van die AFR DVK as produsent en redakteur tot stand gebring het. Elke Psalm is opgeneem, versorg en in volgorde beskikbaar gemaak sodat Afrikaanse huise die teks ook kan hoor.
AFR DVK bly die teks. Hierdie reeks is die luisterdeur na die Psalms. Die woorde bly die Skrif.
Open die reeks Lees Psalm 1 Deel op WhatsApp
Dankie dat jy luister. Deel die blad; moenie ’n privaat boodskap stuur vir die lêers nie.