Die Psalms, gemaak om na te luister
Produksie en redigering: Jaco Vorster (Free the Echo).
Afrikaanse Direkte Vertaling King James
’n Oorspronklike Afrikaanse studievertaling van die volle King James Version — woord vir woord getrou, sonder om bestaande Afrikaanse Bybels na te skryf.
AFR DVK is Weergawe 1.0 van ’n amptelike projek om die 66 boeke van die KJV in standvastige, Bybelse Afrikaans weer te gee.
Produksie en redigering: Jaco Vorster (Free the Echo).
Die 1769 King James Version is die primêre bron. Betekenis word nie “verbeter”, versag of gemoderniseer nie.
Geen naskryf van 1933/53, 1983 of 2020. Elke vers word self vertaal.
Dieselfde Bybelse terme word deur al 66 boeke gebruik.
“In the beginning God created the heaven and the earth.”
Genesis 1:1 · KJV“In die begin het God die hemel en die aarde geskep.”
Genesis 1:1 · AFR DVK
“The grace of our Lord Jesus Christ [be] with you all. Amen.”
Openbaring 22:21 · KJV“Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal. Amen.”
Openbaring 22:21 · AFR DVK
Die projek is aan die gang as Weergawe 1.0. Boeke word hoofstuk vir hoofstuk nagegaan.